Owl's Haven Moi Signature Luxury Home
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Hanchen Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Salome V - Des 2021
Algehele gradering
Huis was nie skoon en asblik was vol ou kos wat baie brommers gelok het. Geen sleutels vir 2 buitedeure met aankoms. Die hele 6 dae kon die voordeur nie sluit a.g.v. defektiewe slot. Geen water die laaste aand en oggend van ons vertrek.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 32, Bela-Bela, 0480, Limpopo