Owl's Haven Moi Signature Luxury Home
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 32, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 370 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Owl's Haven Moi Signature Luxury Home bied selfsorg-vakansieverblyf op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Zebula is geleë op 1600 hektaar Afrika-bosveld in die skadu van die Waterberge en bied 'n 5-ster-gholflandgoed, 'n natuurreservaat en 'n gesondheidspa.
Dié selfsorghuis het slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers met lugversorging. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Twee van die kamers is op die grondverdieping, in die 2 vleuels van die huis en die ander 3 kamers is bo.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, potte en panne. Die huis het ook 'n ontspanningskamer met 'n pooltafel en DStv.
Die onderdak-onthaalarea het ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n lapa met 'n vuurput en 'n swembad met 'n veiligheidsnet.
Slaapplek
’n Bespreking by Owl's Haven Moi Signature Luxury Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Hanchen Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Plaas 534, Mabula, Zebula 32, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Owl's Haven Moi Signature Luxury Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 32, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom