Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula 5-Bedroom House IZN1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Zebula HT1 House is 'n selfsorgvakansiehuis tussen die negende en agtiende putjie van die Zebula Gholflandgoed en Spa. Dié landgoed is sowat 202 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en spog met 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe.

Die ruim huis het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met lugversorging, en suite-badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die eerste drie slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander twee het elk 2 enkelbeddens. Vier slaapkamers het elk 'n eie en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Daar is 'n aparte studeerarea met lugversorging en 'n dubbelslaapbank wat slaapplek het vir 2 kinders.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het sitplek vir 10 gaste rondom die etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n vermaakarea met 'n ingeboude braai, stoepmeubels en 'n swembadjie.

Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe, insluitend 'n 18-putjie gholfbaan, restaurante, kroeë, 'n bekroonde spa, konferensie- en spabougeriewe, 'n gimnasium, swembad en wildritte.

Slaapplek

’n Bespreking by Zebula 5-Bedroom House IZN1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Zebula 5-Bedroom House IZN1
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 186

Jaar gelys 4

Ligging

  • Plaas 534, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Zebula 5-Bedroom House IZN1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4fd1aaa90077cd6d2709ec4b381d0f1ef5704cf754f07c144290250d073d305f7a2574dd7c0ba8811d59ca93e06e743e055?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 Farm 534 Mabula 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.747454885176 27.96547293663
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem