65 Zebula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

65 Zebula bied selfsorgvakansieverblyf op Zebula Golf Estate en Spa. Zebula is in die bosveld op 1600 hektaar in die skadu van die Waterberge geleë. Dit bied 'n gholflandgoed, 'n natuurreservaat en 'n gesondheidspa.

Verblyf word in 2 selfsorgkothuise aangebied en bied slaapplek vir 4 gaste in totaal en word met 'n vermaakarea verbind. Elke kothuis bied slaapplek aan 2 gaste beskik oor lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n koningingrootte-bed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die leefarea het 'n TV met DStv en dit bied toegang tot die onderdak-onthaalarea met stoepmeubels en 'n gasbraai. Daar is groen gras en 'n vuurput waar gaste heerlik onder die sterre kan kuier. Daar is ook 'n swembad met 'n veiligheidsnet en sonstoele.

'n Skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 65 Zebula sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 65 Zebula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za