Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula 73 The Jasper House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Golf Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zebula 73 The Jasper House is 'n dubbelverdieping-grasdakhuis wat vir selfsorg toegerus is op die veilige Zebula Golf Estate and Spa. Dié landgoed is 'n ontspannende gholf- en spabestemming en skuil op 'n 1600 hektaar-perseel in die skadu van die Waterberge wat in die malariavrye Limpopo geleë is. Dié huis is langs die 15de skoonveld.

Zebula 73 The Jasper House is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die derde en vierde slaapkamer is op die onderste verdieping en het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Al die slaapkamers het lugversorging.

Daar is 'n area op die boonste verdieping met 'n pooltafel en sitplek, asook 'n balkon met 'n tafel, stoele en 'n mooi uitsig.

Die kombuis, eetarea en leefarea is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea spog met 'n etenstafel vir 8 en die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die stoep lei na die swembaddek waar daar sonstoele is. Die huis het ook 'n boma, braai-area en lekker sitplek. Die huis word daagliks skoongemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Zebula 73 The Jasper House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Zebula 73 The Jasper House
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Bawinile Cecilia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Jaar gelys 2

Ligging

  • Plaas 534 Mabula, Zebula Golf Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Zebula 73 The Jasper House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Golf Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3002e198aa217a9ea601a171ea53f4c80a83a428652e11d7e8dc6e5deb6871425322b609af1d3fee9a33f13c33bfa8e479bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.765043128423 27.949886599406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem