Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula 81 The Moonstone

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Golf Estate, , 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Zebula 81 The Moonstone is ’n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis met ’n grasdak op die veilige Zebula Golf Estate and Spa. Hierdie landgoed is die ideale bestemming vir vakansiegangers wat wil ontspan en hierdie natuurlike omgewing wil beleef. Hierdie bos-, gholf- en spa-bestemming is op 1600 hektaar in die skadu van die Waterberge in die malariavrye Limpopo. Die huis is ideaal vir gesinne wat op soek is na ’n wegbreek en is op die veertiende skoonveld. Dit het ’n stoep en bied ’n uitsig oor die oop bos.

Die huis bied verblyf aan 14 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, ’n solderkamer met ’n badkamer, en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Al 4 die slaapkamers is op die grondverdieping. Elke slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak, sowel as ’n buite-stort. Al die slaapkamers het lugversorging.

Die solderkamer op die boonste verdieping het 6 enkelbeddens en ’n platskerm-TV, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak en is ideaal vir kinders. Dit het lugversorging.

Die kombuis, eetarea en leefarea is op die onderste verdieping. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien en opwaskamer. Daar is ook ’n toonbank met sitplekke. Die eetarea het ’n etenstafel met 8 sitplekke en ’n kaggel. Die sitarea het gerieflike bank en ’n TV met ’n DVD-speler en sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Die leefarea het ’n ingeboude kroeg met stoeltjies. Stapeldeure lei na ’n groot onderdakstoep met meubels en ’n ingeboude braai. Die stoep lei na ’n swembad met ’n veiligheidsnet. Die huis word daagliks skoongemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Zebula 81 The Moonstone sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 6 mense
6 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 3 resensies vir Zebula 81 The Moonstone
Netheid
1.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Bawinile Cecilia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Jaar gelys 2

Ligging

  • Plaas 534 Mabula, Zebula Golf Estate, , 0480, Limpopo
  • Gaste dink Zebula 81 The Moonstone het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Golf Estate, , 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95e06eb5bf0b352073195a84f8f28b9d421db8bf941a8842cdf941fd48c0be1a3fe5cdcb57dd848a6c1de1a80e29049ab0e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 14) 3 5 1 4 Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.765028515213 27.949891963824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem