Bela-Bela Akkommodasie by 91 Zebula House with two chalets | LekkeSlaap
+19

91 Zebula House with two chalets

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 91, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 100 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

91 Zebula bied 'n hoofhuis en 2 selfsorg-chalets wat saam bespreek kan word op die Zebula Gholflandgoed en Spa.

Die hoofhuis het 2 slaapkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek aan 4 gaste. Langs die hoofhuis is 2 selfsorg-chalets met slaapplek vir 12 gaste. Elke chalet het 2 ruim slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n solderarea met 2 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders onder die oudersom van 12 jaar, omdat dit met 'n leer bereik word. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Elke chalet het ook lugversorging en 'n kombuis met 'n stoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, potte en panne.

Die onthaalarea is 'n grasdaklapa wat ’n sitarea met ’n TV en DStv (hotelpakket), vuurput en 'n swembad met 'n veiligheidsnet. Skoonmaakdienste is ingesluit, behalwe op publieke vakansiedae.

Zebula is op 1600 ha Afrika-bosveld in die skadu van die Waterbergreeks geleë en bied aan gaste 'n gholflandgoed, 'n natuurreservaat en ’n gesondheidspa.

Slaapplek

’n Bespreking by 91 Zebula House with two chalets sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 4 resensies vir 91 Zebula House with two chalets
Netheid
3.0/5
Diens
2.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Plaas 534, Mabula, Zebula 91, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 91 Zebula House with two chalets het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 100
per nag (plek vir 16)
Vanaf R6 100
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 91, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYmE0ZjIyLTQwNGEtNDMxMS1iMjZhLTllODM4ODgyYmZiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 100  per nag (plek vir 16) 4 5 1 4 Farm 534, Mabula 91 Zebula 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.764886 27.94998
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za