Zebula HT1 House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zebula HT1 House is 'n selfsorghuis op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Dié landgoed is sowat 202 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en spog met 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe.

Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers en 'n woonstel. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n buitestort. Die woonstel het 2 enkelbeddens, 2 rusbanke en 'n klein kombuisie.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore toegerus. Die leefarea langsaan lei na 'n groot stoep met 'n tafel met sitplek vir 12 en 'n uitsig oor die plonspoel. Daar is ook 'n boma-area naby die swembad waar gaste kan braai en vuur kan maak.

Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe, insluitend 'n 18-putjie gholfbaan, restaurante, kroeë, 'n bekroonde spa, konferensie- en spabougeriewe, 'n gimnasium en 'n swembad. Daar is ook sport en ander ontspanningsdoendinge, asook wildritte op die landgoed.

Slaapplek

'n Bespreking by Zebula HT1 House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zebula HT1 House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 950 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za