Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula Luxury Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Zebula Luxury Lodge
Netheid
3.2/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Nomava I - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomava I
Saam met vriende

Perfect.

The pipe in the kitchen was not working and caused the house to be dirty and dishwasher not working, so it was a mess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zebula Luxury Lodge se terugvoer

The guests were loud and I had a call from the security. The issue was sorted out and a plumber did come out. The guests were unnecessarily being difficult.

Zebula Luxury Lodge
Shelley M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley M

Very comfortable and spacious house and has all your basic needs. Host is accommodating and friendly.

Had a good weekend, but a few things to point out. The kitchen light did not work. Three bedrooms had no toilet paper, a tiny bit had been left on the roll in each bathroom (we had to drive to the main lodge on our first night to buy toilet paper). We were booked in as 11 guests but there were only 9 bath towels provided (2 guests did not have towels). WiFi would be a bonus and some sort of generator as there is no power during loadshedding and the stoves etc. are all electric (not gas).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpumi Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpumi Z
Saam met vriende

Spacious and big.

The place has everything that one could possibly need to prepare food etc. The host was very welcoming and warm. I am definitely coming back with my family. Big space inside and outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met vriende

Relaxing and refreshing.

We enjoyed ourselves. The animals were an attraction for us. It is quite and relaxing. Everything we needed was there in the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hybrecht K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hybrecht K

Eerste indruk was teleurstellend, die plek was nie skoon en dis duidelik dat nie onderhou word nie. Luxury is 'n leuen. Die plek steek af teen die omliggende plekke.

Die splashpool was nie skoongemaak nie, die swembadlig is uit - slegs drade in die gat. Die braailigte werk nie. Die bunkbeds se matrassies so dun soos papier, beddegoed is oud en afgeleef en nie skoon nie. Die balkon was maande laas gevee. Die reling op die balkon is nie veilig nie. Daar is nie waaiers in al die kamers nie, een van die 5 se kop kon nie draai nie. Die meubels is oud, afgeleef en vuil. Die plastiese stoele is in die middel gekraak en onbruikbaar. Hierdie eenheid kan nie geadverteer word as luxury nie. Stof en onder en bo-op beddens. W14 is uiters teleurstellend en nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Izelle D
Saam met vriende

Rustig in die bosveld.

Die verblyf is geleë in die pragtige bosveld. Alhoewel die natuurlewe en gebied 'n goeie ervaring was, was die verblyf self 'n onaangename ervaring en beslis nie waarde vir geld nie. Met aankoms om 14:15 was die lodge nog nie skoon nie en beddens was nog nie eens opgemaak nie. Die proses het voort geduur tot 16:00. Die hoeveelheid mense wat geakkommodeer kan word is misleidend. Die enkelkamer het niks buiten 'n bed en nie eens 'n waaier nie. Kamer nommer 6 is slegs geskik vir jong kinders. Daar was baie gebreke, kamer nommer 3 se muurproppe en waaier het nie gewerk nie. Die gaste badkamer se lig was buite werking. Die skottelgoedmasjien se seepblokkie houer was stukkend. Die buite asblik was oorlopend vol en 'n aantrekking vir vlieë. Hierdie was nie die gevolg van 'n laks skoonmaker nie eerder 'n onbegonne taak vir een mens en swak bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Plaas 534, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b43468cffb3b883bf49115ef571149ce5b3733ccc776680883482f53446f8f89760e60adb5a7c8a204b85ca3952d8b08eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 9) 6 5 1 4 Off R516 Farm 534 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.745891947253 27.978379271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem