Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula Ndlovu Cottage IV3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 08, Kareefontein, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 474, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Zebula Ndlovu Cottage IV3 bied selfsorgverblyf op die Zebula Gholflandgoed en Spa-oord.

Hierdie huis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 kamers met lugversorging sowel as ’n oopplan-kombuis, - eetarea, en -leefarea wat na ’n onderdakpatio lei. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed wat as 2 aparte driekwartbeddens opgemaak kan word. Elke kamer het ook ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad, toilet en bidet.

Daar is ’n ten volle toegeruste kombuis met ’n yskas, oogvlak-oond, stoofplaat op die toonbank, 'n mikrogolfoond en ander toebehore vir kosmaak. Die aangrensende leefarea het ’n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die patio bied ’n ingeboude-braai wat met gas en houtskool werk. Dit bied ook ’n uitsig oor die bosveld. Daar is ’n permanente, inwonende skoonmaker by die huis en ’n kragopwekker indien daar kragonderbrekings is.

Slaapplek

’n Bespreking by Zebula Ndlovu Cottage IV3 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Zebula Ndlovu Cottage IV3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 187

Jaar gelys 4

Ligging

  • Eenheid 08, Kareefontein, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 474, Limpopo
  • Gaste dink Zebula Ndlovu Cottage IV3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 08, Kareefontein, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 474, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e6afb19d1d6b9b5e224b37330e50e87b6b4f67157ddc4e33b684b1a9e1cf5ef88e740c32bec09652a267fe3ef71a65803f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Unit 08, Kareefontein Zebula Golf Estate and Spa 474 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.719466898379 27.940703592259
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem