Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebulon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 78, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zebulon is 'n woonstel met 'n privaat ingang op die boonste verdieping van die eienaar se huis in Heroldsbaai. Dit het pragtige uitsigte oor die baai en op die berge en is ideaal vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met 'n kaggel. Daar is 'n tweede leefarea met 'n ingeboude braai.

Die verblyf spog met 'n lieflike tuin, 'n braai-area, veilige parkeerplek en is 1 km vanaf die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Zebulon sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Zebulon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Slaapplekstraat 78, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zebulon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 78, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea7061c0023be402f1036723c2f8510171eb9dcd8db6d174a3fd95b55e4eb5542f1823b571ff0631ce8bc6990e065c28b0fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 78 Slaapplek Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05183335672 22.397800454894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem