Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeezicht Apartments

Driftwood Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, ingeboude stoof en oond. Die oopplan-sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seagull-woonstel
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 2 vlakke, slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede kamer is op die boonste verdieping en beskik oor 2 driekwartbeddens wat teen mekaar geskuif kan word, en 'n en suite-stort. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, ingeboude stoof en oond. Die oopplan-sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nautilus-woonstel
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 2 vlakke en beskik oor 2 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede kamer is op die boonste verdieping en beskik oor 2 driekwartbeddens wat teen mekaar geskuif kan word, en 'n en suite-stort. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, ingeboude stoof en oond. Die oopplan-sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Palm-woonstel
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 2 vlakke en beskik oor 2 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede kamer is op die boonste verdieping en beskik oor 3 driekwartbeddens wat teen mekaar geskuif kan word, en 'n en suite-stort. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, ingeboude stoof en oond. Die oopplan-sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
St. Martin Wittebroodwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, ingeboude stoof en oond. Die oopplan-sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 66, Shelley Point, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96efd3174a3d56fac718ed00cb0e6b4bc53b4704e273363ea4ab2c8470b7b1047a7e7c8feca9636d106de85ce51af582a029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 66 1st Avenue Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.702768949087 17.967856790738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem