Zeldagar Strandfontein Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie bied selfsorg-verblyf in die kusdorpie Strandfontein. Dit is by die Olifantsrivier-monding geleë, en dié dorpie bied uitstekende walviskyk-geleenthede en lang strande waar gaste verskeie watersport kan geniet.

Dié seefront-huis het 6 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad. Daar is 2 slaapkamers wat albei 2 enkelbeddens het en 2 kamers wat elk ’n dubbelbed het. Die sesde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die huis het 3 addisionele badkamers wat tussen 5 van die slaapkamers gedeel word.

Die selfsorg, kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, kooktoebehore en 'n skottelgoedwasser. Die braai-areas bied ’n lieflike see-uitsig.

Doendinge in die area sluit swem, valskermsweef, wynproe, visvang, kajak en voetslaan in.

Slaapplek

'n Bespreking by Zeldagar Strandfontein Akkommodasie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Stapelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zeldagar Strandfontein Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za