Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zen Valley Views

Selfsorg
Sunnys Spot Glanskamptent
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die struktuurtent is ideaal vir 2 en bied 'n lieflike glanskamp-ervaring. Die tent het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die tent lei na 'n houtdek met buitesitplek en 'n opelug-kombuisie met 'n yskassie, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Tentverblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kyles Cabin
Vanaf R950
R950 R760
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kyles Cabin is ideaal vir 2 gaste en is 'n bekoorlike en stylvolle houthuisie in 'n natuurlike omgewing. Dit het 'n oopplan-ontwerp en 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n sitarea waar gaste met 'n lekker boek kan ontspan. Die huisie het 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Op die onderste verdieping is daar 'n opelug-kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie ruimte het ook 'n eetarea waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die slaapkamerarea op die boonste verdieping lei na 'n houtbalkon waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R340 Plaas R22, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b3e4a01a24317c331cb514af45120180eb7734525606f4de4f0ceb45fe6d5bf6d42fc9490a4295ec0278f5459ca22c68ff0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R340 Farm R22 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994989 23.334701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem