Zetana Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zetana Guesthouse is 'n pragtige B&B, die ideale plek om te ontspan in 'n rustige omgewing. Dit is in 'n stil buurt in Burgersdorp geleë, 'n dorpie vol karakter en definitief die besoek werd.

Die gastehuis bied 4 luukse en suite-kamers, almal met platskerm-TV's, yskassies en gasvryheidskinkborde. By Zetana streef ons daarna om al ons gaste gelukkig te hou en individuele aandag aan elkeen se behoeftes te skenk.

Burgersdorp word die oudste dorp in die noorde van die Oos-Kaap genoem, en dit lê aan die punt van 'n onderstebo driehoek tussen Aliwal-Noord en Venterstad. Talle mense beskou hierdie rustige dorp omring deur die Stormberge as die kulturele kern van die noordelike deel van hierdie provinsie. Die dorp spog met 10 nasionale monumente, en die dorpsmuseum strek oor 4 geboue heen ? 'n moet-sien vir besoekers aan die dorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zetana Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R725 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za