Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zevenwacht Wine Estate

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 31 resensies vir Zevenwacht Wine Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Marcus C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcus C
Gesin met klein kinders

Relaxing and revitalising.

Beautiful stay with the family at Zevenwacht Wine Estate. The room was very spacious and the bed was big enough to have the two monsters in bed with us and still be comfortable by the morning. Thank you for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging. Asemrowende uitsig.

Vir die chalet sal ek beter kombuistoerusting insit. Geroes en gechip. Ook 'n daaglikse skoonmaakdiens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was okay.

The restaurant was fantastic but the room isn't so great - needs some work as it seems a bit old and a bit unkempt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rose R

Aangenaam.

Ons het ongerieflikhede ervaar, maar ek het die besprekingsagent op Maandag, 27 Maart 2023 gebel en dit met haar bespreek. Ek is seker dat sy dit met die bestuur sou opneem en so verseker dat toekomstige gaste nie dieselfde ongerief sal ervaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is te duur.

Alles is perfek, maar is te duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time. Shanin was very informative at the wine tasting.

The phone in the room was not working and they did not inform us about the code for the alarm. We had to drive back to reception, but the staff was apologetic and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi Ernani D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi Ernani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse verwelkomende voorkantoor.

Na 'n hartlike verwelkoming is ek geneem na my luukse kamer met 'n spogbadkamer. Die wynproe was met komplimente van die estate. Ontbyt word flink bedien. Etes by die Herehuis is van hoë gehalte. Die omgewing is pragtig en ons het vir 'n heerlike stap van vier kilometers op die estate gegaan. Dit is moeilik om na die TV-programme te kyk. Die TV is nie in lyn met enige sitplek nie! Dit was/is 'n raaisel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Dit is 'n ou gunsteling vir die laatste 20 jaar wat ons meer as een keer per jaar besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gekuier!

Kamer was mooi en skoon, baie lekker ontbyt geniet in die kamer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morika T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morika T
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker, parkering by jou kamer is gerieflik.

Die uitleg en privaatheid help verskriklik baie. Naby alles en die wegbreek maak dit so maklik, maar kan steeds baby alles kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zevenwacht Wine Estate se terugvoer

Geagte Morika,
Dankie vir u terugvoering. Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons geniet het, en hoop om u binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Shayleen
Country Inn Manager

Zevenwacht Wine Estate
Grant F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall a great experience.

We loved our stay. The wine tasting was great and the food at the restaurant is amazing. Will definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninell R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ninell R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage and surrounds. Detailed maintenance required to attend to small things.

Beautiful winelands in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zhu Z - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zhu Z
Saam met vriende

Spacious and cosy chalet to stay with friends.

We loved the vineyard and estate. The chalet is spacious, some of things were not working properly and night service was not so good but day service was superb.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruime en knus chalet om saam met vriende te bly.

Ons het die wingerd en landgoed geniet. Die chalet is ruim, sommige van die dinge was nie reg nie en nagdiens was nie so goed nie, maar dagdiens was uitstekend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A superb experience.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie kwaliteit, beskostigbaar, heerlike kos.

Beddegoed van topgehalte. Heerlike kos, goeie diens. Bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amore M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amore M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Kamer was silwerskoon. Uitsig op Kaapse liggies asemrowend. Bed heerlik groot en gemaklik. En ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rod J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

Beautiful gem so close to Cape Town. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeff D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very refreshing.

Very conducive environment for recharging, awesome place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carine L
Gesin met klein kinders

Standaard.

Jammer vir my negatiewe resensie, maar ek is teleurgesteld. Vir die prys wat ons vir die kothuisie betaal het, het ek baie meer verwag. Ek het dit vergelyk met ander plekke waar ons al oornag het, wat goedkoper was en dit wil voorkom of mens meer vir die naam betaal as enige iets anders. Vanaf die kothuisie kyk jy nie oor die Kaapse vallei of na Tafelberg in die verte nie, eerder in die muur van die plaaswerkers se huise. Die kombuis het `n stoof, maar niks anders om mee kos te maak, so dis vir my bietjie sinloos. Daar's net glase, bekers, borde en die basiese eetgerei. Versiering binne kothuis baie basies en standaard, terwyl een bed se paslaken koffie vlekke op gehad het (hoop ek). Die restaurant is iets heel anders: heerlike ontbyt alhoewel "warm" kos 08:20 al koud was. Die menu het ook nie veel verskeidenheid nie. Die natuurskoon rondom die restaurant is natuurlik uit 'n ander wereld, dit was maar die hoogtepunt van ons verblyf daar. Maar ek moet ook sê dat die personeel by die restaurant baie vreindelik en warm is, hulle het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara C
Gesin met klein kinders

The chalet is situated beautifully but is poorly managed.

As we were attending a family wedding on a neighbouring farm this accommodation seemed perfect for us, 3 couples and 2 children. However we found the chalet not to be well managed. Basics like batteries for the TV remote and dishcloths were missing and no salt and pepper, heaters were broken, lights tripped and there was water dripping from the ceiling and the small dustbin and the large one outside were overflowing with litter from previous visits. It is the most beautiful setting and has so much potential but is just shockingly run. There were also rat traps lying around. We were disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Besigheidsreis

Uitstekende kwaliteit en privaatheid - kamer was excellent!

Beautiful setting, kamer was amazing, ek hou van privaatheid met 'n stunning uitsig en dít het ek daar gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting, warm and friendly atmosphere and outstanding customer service.

Zevenwacht Wine Estate - Beautiful setting, warm and friendly atmosphere and outstanding customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Linda C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dr Linda C
Saam met vriende

Nie 'n goeie ervaring nie.

Het glad nie 'n goeie ervaring gehad nie. Personeel nie behulpsaam met klagtes nie. Eindelik die gevoel jy is 'n "nuisance".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en vriendelike personeel.

Baie tuis en welkom gevoel. Eenheid was netjies, met 'n gratis bottel wyn en wynproe ingesluit. TV kanale nie soos per inligtingsboekie, maar met alles in die omgewing om te doen het dit min gepla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R
Saam met vriende

Kaapse gasvryheid, heerlike kos en pragtige uitsig!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig baie rustig!

Baie mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George W
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Fantastiese plek met 'n wonderlike uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel D
Enkelreisiger

Pragtige adres. Gerieflike verblyf. Matige diens.

Sentraal gerieflik om Wes-Kaap te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Saam met vriende

Heerlik!

Dit was 'n vinnige, maar heerlike oornag - die kos in die restaurant was heerlik. Aandete sowel as ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Lekker!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybrand J - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker

Lekker gebly en geslaap alles mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht-weg, Kuilsrivier, 7579, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4P5FVfaHCDcJvghRgIQebrPj3KSCHe10TlxaDvRKaOryR91LJ2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Langverwacht Road Kuils River 7579 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.929975215501 18.729481813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem