Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zhantique Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ross-straat 14, Boksburg-Wes, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zhantique Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Boksburg-Wes. Ditis ideaal vir sakereisigers, gesinne of paartjies en is naby baie geriewe.

Dié gastehuis het 5 gastekamers en 'n selfsorgwoonstel. Die gastekamers het slaapplek vir 2 gaste of 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 6 gaste. Hierdie eenhede het óf 'n dubbelbed, óf 'n koningingrootte-bed óf dubbelslaapbanke. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort.

Die gastekamers het ook 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Boonop het die selfsorgeenheid 'n kombuisie wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Elke eenheid het 'n TV en gratis WiFi.

Daar is 'n uitgestrekte tuin met tafels en stoele. Sommige van hierdie eenhede het ook hul eie stoepe met sitplek. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 2

Ligging

  • Ross-straat 14, Boksburg-Wes, 1459, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ross-straat 14, Boksburg-Wes, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA037c30bc75c15757c02f048da8598bbec5bc3aa001bb70cd8afe992a382bfa1ba8cb1f98e7b159a4406f5a7de266074d0743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 14 Ross Street Boksburg West 1459 Gauteng 021 201 8901 10:00-21:00 10:00 -26.1942445 28.2409443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem