Ziamelanke Selfsorg

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Verona K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2025

Skoon, netjies en baie lekkernye! Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike gasvrou en oulike huisie. Goed toegerus, skoon en netjies. Ons was bederf met lekker beskuit, koffie, koekies en chocolates op die bed. Ons het gevra om vroeër in te boek en hulle het ons vriendelik ontvang. Daar is net nie lugversorging (soos gelys op webtuiste) of ñ waaier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uys
Ziamelanke Selfsorg
Verona, Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is nog jonk in hierdie, ons werk aan die lugversorging. Dit sal binnekort voltooi wees. Hoop ons sien jou dalk weer. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Uys Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwkuil Farm 691 Portion 164, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bc17b87478910194f11e797ca879d699320bcc533939e2681e9bfef1af539d0aad3f6039d04e520fa99ad65574202b0ffcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Leeuwkuil Farm 691 Portion 164 Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.951458101042 29.356671720761
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang