+15
Selfsorg in Khomas

Zikida Plaaskuier

5 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Plot 2B, Gocheganas, Windhoek, Khomas Sien kaart

Beskrywing

Zikida Plaaskuier is geleë in die Gocheganas-gebied naby Windhoek, Khomas. Die eenheid is ideaal vir werksreisigers, 'n paartjie of 'n gesin wat 'n toegangspoort soek met asemrowende uitsigte oor die omliggende landskap. Die ligging is naby aan Omeya golf landgoed, Gocheganas natuur reservaat en Out of Nature.

Die lugverkoelde eenheid bied slaapplek vir tot 5 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers, n oop leefarea -kombuis en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkel beddens, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. In die leefarea is daar n dubbel bed slaapbank. Vars linne, badhanddoeke en noodsaaklike toiletware word voorsien.

'n Kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksieplaat en ketel, met gratis tee, koffie en basiese kookbenodigdhede. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer. Die eenheid bied ook 'n buitebraai-area met 'n kuier stoep. By die opstal is die swembad, tennisbaan, gimnasiumkamer en fliekkamer waarvan gaste ook gebruik kan maak (bespreek vooraf met eienaar). Hier is jy welkom om jou tekkies aantetrek, die plot te verken, en n piekniek te hou by een van die verskuilde piekniek areas.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Adele Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Plot 2B, Gocheganas, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Zikida Plaaskuier het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Plot 2B, Gocheganas, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2537646177fe92cba6664947fd85322422fdb55e0909c4691dcea96a5fce5b50be4f462edcaa9a87b8a87259d385dde121ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 Plot 2B Gocheganas Khomas 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -22.807526287023 17.131809220647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang