Zimbali Akkommodasie by Zimbali House ZBT1 | LekkeSlaap
+25

Zimbali House ZBT1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brittlewood-single 18, Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 850 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Zimbali Beachfront ZTD1 is 'n selfsorghuis in die tropiese Zimbali Coastal Resort aan die Noordkus van KwaZulu-Natal.

Dié dubbelverdiepinghuis het lugversorging en bied lieflike oord- en see-uitsigte in die verte. Die eenheid beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n aparte woonstel met 1 slaapkamer en 1 badkamer. Vier van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of 'n bad. Die woonstel is langs die swembad geleë en het 2 slaapbanke.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n groot yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, stoof en ander toerusting om te gebruik. Die huis het ook 2 leefareas, waarvan een lei na die die onthaalarea wat 'n swembad en 'n veiligheidsnet het. Die tarief sluit die gebruik van 'n gholfkarretjie met sitplek vir 4 in.

Die landgoed spog met swembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, tennis- en muurbalbane, en 'n privaat strand waar verskillende watersport gereël kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Zimbali House ZBT1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Brittlewood-single 18, Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 850
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 850
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brittlewood-single 18, Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f2a53d3626a1f5ebae6b1fc0828c26703567d7093225316ba7586a6b90582c1728915765b5552d12457658188872b8dfac3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 850  per nag (plek vir 12) 18 Brittlewood Close Zimbali Coastal Resort 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.559359322273 31.190367461308
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za