Zimbali Akkommodasie by Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1 | LekkeSlaap
+17

Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1 is 'n selfsorg-villa op die Zimbali Kuslandgoed aan die Noordkus. Dié landgoed bied verskeie geriewe en doendinge.

Dié ruim dubbelverdieping-villa het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 en suite-kamers, lugversorging en oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer, tweede en derde kamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort of bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore. Die hoofleefarea het 'n kaggel en daar is ook 'n informele leefarea en 'n kuierarea. Die hoofleefarea lei na 'n onderdakbalkon met braaigeriewe, stoepmeubels en 'n swembadjie met 'n uitsig oor die landgoed en see in die verte.

Die landgoed bied ook 'n swembad, 18 putjie-gholfbaan, spa, tennis- en muurbalbane,en 'n privaat strand waar gaste aan watersport kan deelneem.

Slaapplek

’n Bespreking by Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Ligging

  • Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA597b3f01f61877890e839dece5ed3c5c2acf7f3111982d222cef23ac755c51f468b0f885e82a34d03d43f3ba543ea64dc2f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 600  per nag (plek vir 8) Zimbali Coastal Estate Zimbali 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.562315487644 31.187837473402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za