Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat die Zimbalie Oord-verwelkomingssentrum 48 uur nodig het om alle gaste se ID-dokumente te prossesseer en sodoende toegang tot die oord te gee.

Dus, geen besprekings wat minder as 48 uur voor die inklokdatum gemaak word sal aanvaar word nie, aangesien gaste nie toegang tot die oord sal kan kry nie.

Zimabli vereis 'n ID, paspoort of bestuurslisensie vir elke gas.

- Gaste sal 'n faktuur ontvang vir die terugbetaalbare breekskadedeposito wat 2 weke voor aankoms betaal moet word.
- Saam met die faktuur word daar van gaste verwag om 'n Zimbali-vraelys en ZEMA-vorm te voltooi (alle gaste se volle name en ID-nommers en geboortedatums van kinders onder 16 jaar moet ingevul word. Hierdie inligting word ten minste 4 dae voor aankoms vereis.
- Neem kennis dat Zimbali uiters streng is rakende geraasvlakke en gaste sal vir enige harde gepraat/musiek na 22:00 beboet word.
- Geen ekstra besoekers word toegelaat nie. Slegs die 8 gaste op die ZEMA-vorm sal toegang kry.
- Zimbali het nie 'n swemstrand nie.
- Let wel dat besprekings sonder 'n 48 uur-kennisgewing nie toegelaat word nie, aangesien Zimbali nie gaste toelaat sonder die nodige kennisgewing nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2101f47cc1f5eb481e386c65cfb0463e074d70eb9a3c1029cfdd26586c76fa103ea9999557f92d73f0a369fd96fbae2fa946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 4 5 1 4 Zimbali Coastal Estate Zimbali 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562315487644 31.187837473402