Zimbali Wedge Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zimbali Wedge Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamer-meenthuis in die Zimbali Wedge Estate, 3,4 km vanaf Ballito.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea wat lei na 'n stoep en 'n privaat tuin. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens en die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed. Die derde kamer he t'n koningingrootte-bed. Die kombuis het 'n opwaskamer en is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Daar is ook 'n TV en WiFi.

Zimbali Wedge Estate bied 'n gemeenskaplike swembad sowel as 24-uur toegangsbeheerde sekuriteit. Die Zimbali Wedge winkelsentrum is net buite die residensiële ingang met winkels, restaurante soos OK Foods, OK Liquor, Col’Cacchio pizza restaurant en Lucky Shakers Cocktail Bar om net 'n paar te noem. Die ingang na die landgoed is in dieselfde straat as die Zimbali noord-hek.

Slaapplek

'n Bespreking by Zimbali Wedge Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zimbali Wedge Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za