LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zimbali Wedge Unit 42 | LekkeSlaap
+20

Zimbali Wedge Unit 42

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali-rylaan 1, Zimbali Wedge Landgoed, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 595 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zimbali Wedge Unit 42 is 'n selfsorgmeenthuis op die Zimbali Wedge Landgoed. Dié landgoed spog met 'n winkelsentrum en restaurante en is net 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Dié dubbelverdieping-meenthuis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n oopplan-kombuis met al die nodige toebehore om kos mee te kook en dit lei na 'n wasgoed-area.

Die aangrensende leefarea het lugversorging en lei na 'n stoep wat 'n buite-eetarea en sitplek het. Veilige parkeerplek word voorsien en daar is ekstra plek vir 'n sleepwaentjie. Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad en 'n wassery. Die Ballito Junction Regional Mall en die Lifestyle Centre is 2 km van die landgoed af.

Let asb. dat partytjies nie toegelaat word nie, so ook nie geraas na 21:00 nie. Dit is 'n privaat residensiële landgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by Zimbali Wedge Unit 42 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Ligging

  • Zimbali-rylaan 1, Zimbali Wedge Landgoed, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali-rylaan 1, Zimbali Wedge Landgoed, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3Oogkrby7QG9pG33iacIoIjaNldN1VUgy9ze3Bx615vzQQqcT5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 595  per nag (plek vir 6) 1 Zimbali Drive Zimbali Wedge Estate 4339 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.540661002829 31.19578881969
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!