Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbi Lodge

Zimbi Kamp
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-kamp het ’n volledig toegeruste kombuis, sitarea en 2 kamers met slaapplek vir 8 gaste. Buite is daar ’n veranda met ingeboude braaigeriewe, ’n braai-boma en buitestorte. Minimum 2 nagte se verblyf word vereis.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Minimumverblyftydperk van 2 nagte.

Huisreëls

Die tariewe sluit nie die volgende in nie:
- Wasgoeddienste
- Pendeldienste na en van die lodge af


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Lodges met En suite-badkamers
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke en suite-kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer, 100%-katoenlinne, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV. Elke kamer het 'n privaat balkon met 'n 180°-uitsig op die Waterberge. Die kamers het ook elkeen 'n gaskaggel, 'n kluis, buite-stort, badkamergeriewe en 'n kroegie vir jou eie rekening.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe sluit 'n verwelkomingsdrankie en vrugtebord met aankoms, 'n buffet-ontbyt, komplimentêre data (300 MB), skoonmaakdienste en BTW is ingesluit. Minimumverblyftydperk van 2 nagte.

Huisreëls

Die tariewe sluit nie die volgende in nie:
- Wasgoeddienste
- Pendeldienste na en van die lodge af


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 4 Nooitgedacht, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlNDQ1ODA1LTMzMjUtNDExNi04YzdlLTViZjRlYjEyMGVlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Portion 4 Nooitgedacht Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.66349 28.23143