LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zingela Nature Reserve - Leadwood Lodge | LekkeSlaap
+19

Zingela Nature Reserve - Leadwood Lodge

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zingela Natuurreservaat, Tolwe, 0690, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Leadwood Lodge bied selfsorgverblyf in die Zingela Natuurreservaat in die hartjie van die bosveld. Dié natuurreservaat is 27 000 hektaar groot en skuil in Tolwe, Limpopo, 200 km van Mokopane en Polokwane af en slegs 4,5 uur se ry vanaf Johannesburg en Pretoria.

Dié lodge is diep in die bos geleë en beskik oor 3 eenhede wat almal slaapplek vir 5 het. Elke eenheid het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n ekstra enkelbed in die sitkamer. Elke eenheid het 'n volledige badkamer.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met 'n braai.

Wild, soos cheetahs, buffels, kameelperde, sebras, blouwildebeeste, rooihartbeeste, sabels, koedoes, elande, impalas, waterbokke, duikers, steenbokke, jakkalse, Afrika-wildekatte, bakoorjakkalse, ystervarke, aardvarke, aardwolwe, hiënas, luiperds is in die reservaat te sien. Doendinge in die reservaat sluit wildwandelinge, wildritte, voëlkyk en watergat-uitkykpunte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Zingela Nature Reserve - Leadwood Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Zingela Natuurreservaat, Tolwe, 0690, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zingela Natuurreservaat, Tolwe, 0690, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApPDihKIJOFqV6Iktm5J5jwGfhK5KOXv4Uj8hZF8zWuepf6CTVP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Zingela Nature Reserve Tolwe 0690 Limpopo 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -22.822708345959 28.517180161769
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!