Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zinger Woonstel

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Zinger Woonstel
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mapasha R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mapasha R
Gesin met klein kinders

I was not happy at all.

The place was not clean at all. It smells of mould, which is a health hazard, and it has cockroaches. As for the TV, only one channel was working. Only eTV Extra View was available.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meri H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place is simple and lovely.

Great location with easy access to the beach and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey G
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, naby alles en dis veilig, net jammer dis OpenView TV, nie baie om na te kyk nie, verder was dit baie lekker.

Gerieflik naby alles.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franazia S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franazia S
Saam met vriende

Location is perfect, friendly and clean.

The location is on the beachfront, warm and friendly welcome, the place was clean. We loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K
Gesin met tieners

Die mense is baie vriendelik en het ons mooi gehelp.

Dit was baie lekker, die mense was baie vriendelik en baie behulpsaam. Baie lekker geleë en loopafstand van alles. Daar was net kokkerotte in die kombuislaaie en badkamer, maar anders was alles baie mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zinger Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Antoinette. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Zinger Woonstel
Estelle N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut stunning.

Plekkie is netjies skoon, en alles wat jy benodig is daar. Baie veilig, mense vriendelik en behulpsaam, en loopafstand vanaf strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zinger Woonstel se terugvoer

Baie dankie Estelle. Dit was 'n plesier om julle by ons te hê.

Zinger Woonstel
Natasha D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Gesin met klein kinders

Very nice place to stay.

Zinger Woonstel is a great place to stay, it's a walk to the beach, neat and cosy inside, very friendly people around and lots to see and do, we also had a visit from the monkeys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zinger Woonstel se terugvoer

Dankie Natasha. Kom gou weer terug.

Zinger Woonstel
Leilani M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani M

Dit was waarde vir ons geld.

Dit is die mees ideale plek om te bly want als is loop afstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bill S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bill S

Friendly environment.

Hosts made us feel at home. Very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C
Gesin met tieners

UItstekend.

Baie gerieflik geleë. Alles wat jy nodig het is in die woonstel. Dit was baie netjies en skoon. Veilige parkering. Eienaar/ Bestuurder onmiddelik beskikbaar indien nodig. Ek sal baie definitief aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld, skoon, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Gesin met tieners

Ons het lekker gebly en die see-uitsig was my hoogtepunt elke oggend.

Die ligging is ook sentraal en ook lekker so naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zinger Woonstel se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet. Dankie dat julle gekom het.

Zinger Woonstel
Morne C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne C
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Naby aan alles en lekker ingerig vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca D
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Woonstel moes net skoon gemaak geword het voor ons verblyf anders as dit baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia P
Gesin met klein kinders

Ons het die kuier baie geniet. Baie netjies daar en goed toegerus.

Ons sal definitief weer daar oornag vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zinger Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie.

Zinger Woonstel
Neliswa M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neliswa M
Saam met vriende

Lovely.

The place is beautiful, clean, safe, nice and quiet. The customer service was the best, everything is made easy for you. Oh, check out the braai area: oh my word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zinger Woonstel se terugvoer

Thank you so much for the amazing review, Neliswa. We hope you can come back soon.

Zinger Woonstel
David N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
David N
Gesin met klein kinders

Fair.

Average stay, but limited parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoline V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacoline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongerieflik.

Die parkeerarea is ongerieflik, asook die braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alfresco 205, Beach-weg 61, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA438b2c5f80ddc7a914099e9f0a28be5b112307a40475afe3026f0b39262ac2cbfe6130a958d9a981a2f8c9b80370e7d4a3c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 205 Alfresco 61 Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.053139299945 30.887218900457