Zinyala Private Game Reserve

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 10 % af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 10 Sep 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Zinyala is 'n privaat wildreservaat wat topklas-akkommodasie en wildkyk-geleenthede in die hartjie van die Waterberge se bosveld bied. Zinyala Privaat Natuurreservaat is bekend onder klein groepies, bostroues, belangrike verjaarsdagvieringe en sake-indabas.

Die privaat chalets het 4 slaapplekke en 6 slaapplekke, terwyl die kothuise slaapplekke het vir 2 en die boskamp slaapplek het vir tot 14 gaste. Die akkommodasie kan vir 'n maksimum van 65 mense voorsiening maak.

Die grootte van die lodge is ideaal vir spesiale byeenkomste, maar die uitleg van die luukse selfsorg-lodges en die privaatheid en afgesonderdheid is ideaal vir paartjies en klein gesinne. Daar is uitstekende aandag aan die fyner details gegee en die diens is persoonlik. Zinyala bied reg deur die jaar 'n onvergeetlike ondervinding. Of jy nou opsoek is na 'n romantiese safari, 'n gesin het wat iets wil hê om die kinders mee besig te hou, of deel is van 'n groep wat 'n verskeidenheid vereistes het. Zinyala Privaat Wildreservaat is dié plek om te wees.

Die Waterberg-streek in Limpopo het bekoorlike landskappe en groot, onontdekte berg-uitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, helder stroompies, savanna, ryk inheemse flora, voëllewe en wild - insluitend die Groot Vyf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zinyala Private Game Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 360 R1 224 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 10 Sep 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za