Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zinyala Private Game Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 54 resensies vir Zinyala Private Game Reserve
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Monique B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great, Zinyala sien ons weer!

Dit was 'n wonderlike naweek. Die kamers is vreeslik skoon en netjies, alles wat 'n mens nodig het. was vreeslik behulpsaam en baie gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christin B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Fantasties, lekker baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande V
Gesin met tieners

Ek was bietjie teleurgesteld met 'n paar dinge by Zinyala.

Eerste plek: Ek was onder die indruk dat daar aircons in die chalets sal wees (soos geadverteer). Daar was nie. Petrus is 'n fantastiese bestuurder en ek prys hom met lof. Hy het 'n waaier vir ons gebring vir die kamer. Tweede plek: Daar is vertel van die waterval, ons as gesin is baie lief vir die natuur en staproetes ens. Ons was erg teleurgesteld om te hoor die waterval werk nie meer nie. Dit was 'n groot groot teleurstelling. Daar was toe inderdaad nie baie om te doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tim A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tim A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value and helpful staff though slightly rundown.

The direction board missing (which they knew) and as a result, we got lost and wasted 2 hours on a very poor road. The whole facility while still functional is showing signs of neglect, indicative of financial stress. The owner and guests partook in small arms target shooting which spoilt the quiet ambiance. The game was very sparse and skittish.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lené D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lené D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was nie gelukkig met ons kuier by Zinyala.

Moes 2nm inboek maar bestuurder daag eers 4:30nm op en moes buite in pad gewag, wat baie gevaarlik is! Geen dienste nie. Beddegoed geskeur en geen handdoeke nie. Geen kragopwekker nie. Omdat hulle laat opgedaag het, is belowe dat ons 'n gratis wildrit sal kry. Geen diesel om die belofte na te kom nie! Swembad was onder herstelwerk en nie beskikbaar nie. Oor die algemeen is die plek baie verwaarloos. Foto's redelik misleidend.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisl L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en die wild was fantasties.

Dit was 'n baie mooi plek, rustig en net wat 'n mens nodig het na 'n besige week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig.

As jy net wil rus en vrede hê en ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Saam met vriende

Beautiful bushveld stay.

We stayed at the bush camp. What an experience! Beautiful boma area, and comfortable chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek.

Ons as gesin moes net wegkom uit die stad met sy vuil lug, geraas en beurtkrag. En ons is nie een oomblik spyt oor ons gekies het om Zinyala toe te gaan nie. Ons is van die begin af baie vriendelik ontvang en kon vir 'n slag asemhaal. Die chalet het alles gehad wat ons benodig het en meer. Die kinders het die lekkerste naweek ooit gehad. Ons het in die boma marshmallows gebraai, die sonsondergang vreeslik geniet, die voëlgesang waardeer, en nog vele meer. Die sterre was pragtig Saterdagaand en my dogtertjie was bekoor met haar heel eerste verskietende ster – sy wil graag permanent daarheen trek en daar gaan bly. Baie dankie ook aan Petrus – jy is ‘n baie goeie bestuurder en gasheer. Ons hoop om gou weer te kom kuier en sal enige tyd jul plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

A true gem of the bushveld - a home with gorgeous mountains and wildlife, arrive as a guest and leave as family.

Overseas family could finally come visit and we chose Zinyala to make memories, everything you could wish for on a rainy weekend getaway, staff especially Petros where amazing and genuinely looked out for our every need before we even knew we had it! You do arrive as a guest and leave as family will be back for sure, thanks again Riana.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viwe S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viwe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing and beautiful.

It was an awesome stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel M
Gesin met klein kinders

Amazing

Relaxing and a time to remember.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om uit te rus en die bosveld te geniet.

Ek sal die plek enige tyd weer besoek en het ook al aan vriende die plek voorgestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda S

Netjies.

Baie netjies. Ligging baie mooi maar vêr vir ons wat gholfspeel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi sal weer gaan.

Nie veel om te sê nie, kon net 1 aand geslaap uit die 3. Weens waterpomp probleme was daar nie water op die plaas nie, maar Riana het ander blyplek gereël. So ons sal graag weer terug gaan want dis wel 'n baie mooi en rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bosveld op sy beste.

Heerlik gekuier, love die kameelperde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige atmosfeer! Uitstekende diens! Pragtige omgewing! Netjiese terrein en verblyf!

Ons het heerlik gerus! Puik diens! Kan beslis aanbeveel! Vanaf bespreking, aankoms, verblyf, wildrit, personeel. Alles was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin P
Gesin met klein kinders

Uitstekende naweekwegbreek.

Baie lekker gekuier. Vriendelike personeel. Dit is verseker 'n stukkie bos-paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mario V
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en rustig.

Was lekker en rustig en nuwe vriende gemaak en kinders het ook nuwe maatjies gemaak en lekker saam gespeel en natuur is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvi N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons was die enigste mense daar so dit was super stil en net wat ons nodig gehad het. Jammer dat daar geen MTN-netwerkontvangs is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V
Gesin met tieners

Bosveld rus en vrede teen 'n bekostigbare prys.

Ons het ons kuier by Zinyala baie geniet. Die verblyf was gemaklik, hoewel meer pakplek in die kombuis welkom sal wees. Die stoepie met sy oorhang is 'n heerlike kuierplek, sowel as die kuierarea by die Klubhuis. Die Bosveldvisvangers het ons die hele naweek vermaak en ons het die voorreg gehad om 'n uil van baie naby af te kon sit en dophou. Dit het grootliks gereën die naweek, maar het ons nie ingehok gevoel nie. Dit was rus vir ons siele om tyd daar deur te bring. Petrus en sy familie is 'n groot aanwins en laat mens dadelik welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inah I - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inah I
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic.

We had great time. I would like to thank the manager, Petros. He was so friendly and welcoming. We arrived a little bit late, but he waited for us and he always answered his phone. The rooms are clean, but if they can only put the towels in the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelene E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelene E
Saam met vriende

Wonderlik en rustig.

Petrus is uitstekend en het ons baie welkom laat voel. Ons het heerlik gedraf en bergfiets gery en sal verseker weer ‘n naweek daar gaan deurbring. Die absolute stilte en wildlewe op die plaas was ongelooflik ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lejuan M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lejuan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die cottages is heerlik privaat en als is daar wat 'n mens nodig het.

Ek voel hulle kon 'n bietjie meer moeite doen met die cottages se kombuisie. Petrus is baie vriendelik en behulpsaam. Alhoewel 'n mens nie 'n idee het wie die eienaars is nie. Petrus kort definitief ook hulp anders val 'n paar balle. Ons het heel naweek gesukkel om 'n game drive te bespreek. Hy kon nie terug kom na ons toe oor dit nie. Toe ons uiteindelik 'n reëling kon tref, toe staan ons Sondagoggend 7 uur en wag en geen game drive. Die eienaars kan baie meer moeite doen om spesifieke mense vir spesifieke goed aan te stel. Daar kort 'n front of house wat mens kan verwelkom en bookings doen. Daar is geen sekuriteit by die hek nie, Petrus se dogters sit daar. Daar is nie 'n bar man nie, Petrus se dogter staan agter die kroeg en weet self nie hoe werk al die dinge nie. Die plek is regtig lieflik maar Petrus en sy familie kan nie als doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia D
Gesin met klein kinders

Oulike plekkie, behalwe niks regtig om te doen nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay, will return.

Petrus, the manager, was very good and friendly. We had good chats with him. It was very quiet and peaceful with no one disturbing us. The only small problem was no towels in the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens was puik.

As jy iets nodig gehad het was Petrus daar. Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie D
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig en ek kon ontspan en die natuur geniet.

Sal vir seker weer gaan. Was baie lekker en rustig. Natuur is mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerato M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Lovely hideaway nest, especially the honeymoon cottages. Good privacy and relaxation. Best weekend getaway by far!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, die perfekte plek vir om te herlaai.

Dit was 'n ongelooflike dag van geen selfoonsein nie en net 'n rustige dag in die bos. Daar is verskeidenheid diere om te sien op die plaas en jy sukkel nie om hulle te soek nie. Ons het die rugby gaan kyk in die klubhuis waar ons ontvang is deur die vriendelike Petrus wat gereed gestaan het om ons te bedien. Die kothuise is silwerskoon en elkeen met sy eie lekker stoepie. Gaan vir seker weer 'n draai maak as ons voel ons kort net 'n tydjie weg van die gejaagde lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharnie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sharnie M
Saam met vriende

Fantasties! Super stil en geen sel-ontvangs!

Petrus is ongelooflik en is regtig 'n uitstekende gasheer! Hy kry 11/10 van ons af. Heerlik gekuier en baie warm geslaap! Koste vir die boskamp net bietjie hoog as jy dit vergelyk met ander plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful soul-resetting getaway!

What an amazing getaway! And big hats off to Petrus. He is most certainly a huge asset to Zinyala. We will definitely be back! The only thing we missed was a salad bowl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful break.

Would have preferred the chalets to face the field/bush where the animals were.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana B
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Was aangenaam verras. Fasiliteit goed met alles wat ons nodig gehad het. Petrus was ongelooflik met verwelkoming en reg deur ons verblyf. Hy kan verseker aanbeveel word as bestuurder van oord. Het wildrit baie geniet. Die omgewing is pragtig en rustig. Ons sal verseker weer van die fasiliteit gebruik maak. Ons het slegs een klagte en dit is geraas wat deur van die ander vakansiegangers veroorsaak is tot laat in die nag. Daar is nie teen hulle opgetree nie en ons kon ook nie by enige iemand daaroor kla nie. Dit het die rus verstoor en dit sal waardeer word indien in die toekoms persone streng versoek word om geen geraas van enige aard te maak nie. Plekke van hierdie aard word reeds opgesoek om van stadsgeraas weg te kom en partytjies behoort nie geduld te word nie. Voorts moet die padkaart nie verander word sodat afstande aangedui word op die getekende kaart met alle afdraai ook i.p.v van reguit strepe dit is "confusing".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sue P
Gesin met tieners

Netjies en gemaklik, goed toegerus.

Dui aan hoe lank die grondpad is. Geen selfoonontvangs nie, krag was 'n probleem met aankoms, swembad kan dalk 'n reling kry sodat mens kan vashou as jy in en uitklim, ek het voor die tyd met die eienaar reëling getref insake Sondagoggend ontbyt voordat ons vertrek. Daar was geen voorbereiding gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna D
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Ons het dit baie geniet, al wat ons gepla het was die gasbraai. In die bos wil mens vuur maak. Baie dankie, Petrus! Jou diens is baie goed. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzanne B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne B
Gesin met klein kinders

Diep in die bos teen 'n koppie, stil en rustig met groen grasperke en 'n gasbraaier!

Gasvrye Petrus het ons help inboek na 19:00 die aand en hy't die volgende oggend my man gehelp om 'n pap wiel te ruil, diens op sy beste! Die chalet/huisie is goed toegerus met baie mooi dekor. Ons het 'n 4x4 voertuig, maar die grondpad was steeds erg sinkplaat en klipperig, maar dis seker deel van die ervaring as ons uit die stad wil kom. Dui asb. aan op jul aanwysings hoe lank die grondpad is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel K
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en vriendelike personeel.

Ons het Zinyala Private Game Reserve baie geniet. Die ligging is baie lekker (vir die wat nie omgee vir grondpaaie nie). Ons was vriendelik ontvang deur Petrus. Hy is baie aangenaam het ons baie welkom laat voel. Die kamers is netjies en mooi skoon. Die klubhuis is ook lekker. Gaan probeer hulle gerus. Lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend, wild naby chalet.

Wat ons gesien het is wat ons gekry het, al wat kort is stoele vir boma en 'n stoel vir spieëltafel, verder was dit lekker en baie wild naby chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie C
Gesin met tieners

Dit was wonderlik.

Ek beveel dit aan vir enige iemand wat wil rus. Die rustigheid van die natuur is asemrowend. Die personeel en ontvangs is baie professioneel en hulle laat jou dadelik tuis voel. Petrus is definitief 'n aanwins vir Zinyala. Dit is netjies en dit was net lekker en baie rustig. Beveel dit definitief aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlie B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie B

Wonderlik rustig.

Die ideale plek om te gaan rus, weg van die gejaag van die stad. Min/geen selfoonsein, rustig, tranquil, baie mooi. Pragtige akkommodasie, baie gemaklik. Het alles gehad wat ek benodig. Petrus die bestuurder is uitstekend, what a gem. Ek sal beslis weer gaan en het dit reeds aan my vriende voorgestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig maar min om te doen.

Chalet is baie gerieflik, staf is behulpsaam. Daar is nie veel om te doen nie so as jy wil rus in vrede dan is dit ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale bestemming om te kan herlaai.

Dit was heerlik om net die veld as uitsig te he, en geen verkeer te hoor nie, net die geluide van die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adam S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adam S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple and chilled.

Petrus was fantastic! Hot Springs was a nice adventure, although there was quite a bit of algae around the edges. Beautifully clean rooms and bath was amazing! Dirt road a bit bumpy, but manageable. Recommended for 3 day stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa T
Enkelreisiger

Heerlike bos-ervaring in pragtige akkommodasie.

Nie 100% wat verwag was nie. Wel pragtige akkommodasie en netjiese fasiliteite. Rockpool by cottage het nie water ingehad nie en die restaurant was nie in volle gebruik nie. Hopelik sal dit weer in die toekoms tot volle glorie ontwikkel. Wildbesigtiging, stap en algehele bos-ervaring wel uitstekend. Dankie Petrus, bestuurder, vir tentatiwiteit en groot werk wat jy verrig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Wat wel gepla het, is dat alhoewel dit selfsorg is daar geen vadoeke, lappies of skottelgoedseep was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie gasvryheid en lekker rustig atmosfeer.

Dit was baie lekker rustig en Petrus was baie gasvry, maar ons gasstoof binne en broodrooster was nie bruikbaar nie. Verder was dit baie lekker rustig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno P
Saam met vriende

3 Aande in die boskamp.

Baie lekker in die boskamp gebly, baie rustig en die kuier-area is wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tokkie S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreek by 'n pragtige plek.

Pragtige, netjiese en skoon plek. Petrus praat die mooiste Afrikaans en het goeie kennis van wild. Rina se vriendelike glimlag sal ons vir lank onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francy C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik en rustig - net wat 'n mens nodig het om weg te kom van die besige stadslewe.

Die opsigter was baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om te verseker dat ons die tyd by Zinyala sou geniet. My enigste negatiewe ding was die toestand van die grond pad na Zinyala toe. Ek kan Zinyala aanbeveel vir 'n rustige tyd weg van die besige stadslewe. Ons het baie wilde diere gesien. Zinyala het gerieflike verskillende verblyf wat almal se smake sal pas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Goeie ontvangs, skoon, en 'n gevoel van omgee. Sal beslis aanbeveel by vriende en kennisse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 160
R1 160 R986
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 160
R1 160 R986
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 160
R1 160 R986
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Nylstroom, Bela-Bela, 0081, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViNjVhMzcyLWNiYTQtNGFiMS05ZTY1LTE4YmIyNWE4MGQxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 160 nouVanaf R986 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 R33 Nylstroom 0081 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.6243333 28.189416666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem