LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zion Game Lodge | LekkeSlaap
+21

Zion Game Lodge

7 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevreden KQ69, , Rankin's Pass, 0512, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Zion Wildslodge is 'n eksklusiewe lodge op 'n 100 ha Bosveld-laas. Dit bied die perfekte wegbreek vir gesinne, vriende, en klein groepe. Die lodge is gesetel in die skilderagtige en malaria-vrye Waterberg-biosfeer.

Zion word geloof vir sy rustige atmosfeer, pragtige omgewing en asemrowende sonsondergange. Zion se uitmuntende span sal jou pamperlang en uiters welkom laat voel.

Zion Wildslodge bied verblyf in unieke rotskuns chalets naby 'n sprankelende swembad. Die lodge kan groepe van tot 20 gaste op 'n keer akkommodeer, en deel 'n ten volle toegeruste, gemeenskaplike, selfsorgkombuis.

Die sonsopkomsdek, of, soos ons gaste dit noem, die G&T-sitkamer, het 'n uitsig oor die damme en boslandskap, en dit is dus die ideale plek om by te ontspan, en 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy kyk hoe die son ondergaan.

Die lodge se eienaar is John wat sy passie vir die bosveld, bome en diere deel. John en sy vriendelike vrou, Susan, bestuur en bedryf die Zion Game Lodge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Zion Game Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Weltevreden KQ69, , Rankin's Pass, 0512, Limpopo
  • Gaste dink Zion Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevreden KQ69, , Rankin's Pass, 0512, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNTU3ZWI3LTg4OGQtNGJmNS04YTcxLWMwOGZmNWZkYjY5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Weltevreden KQ69 Gedeelte 30 van Gedeelte 7 0512 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -24.565583333333 27.943611111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!