LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zomoya Game Farm | LekkeSlaap
+24

Zomoya Game Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmaniesrivierdrift Plaas 199/1, Zomoya Wildplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Zomoya is 'n rustige wildplaas, 250 km vanaf Pretoria. Die lodge is op 'n 400 hektaar wildplaas geleë en deel 'n grens met die indrukwekkende Welgevonden Natuurreservaat,

Verblyf is beskikbaar in 7 ruim kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die kamers deel 'n kombuis, boma en 'n plonspoel. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n yskas en 'n vrieskas beskikbaar.

Daar is verskeie doendinge en geriewe op die perseel soos voëlkyk, bergfietsry, wildritte met jou eie voertuig, vierwielmotorfietsry, visvang, voetslaan en 'n uitkykdek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Malmaniesrivierdrift Plaas 199/1, Zomoya Wildplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmaniesrivierdrift Plaas 199/1, Zomoya Wildplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAld16Nxvi37ONgLu5sdS4tF1lYbHStUmmnNmMcsAUUyv2mokXmT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) Malmaniesrivierdrift Farm 199/1 Zomoya Game Farm 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.161124609487 27.728408575058
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!