Bronkhorstspruit Akkommodasie by Zon-Onder Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+22
+22

Zon-Onder Bed and Breakfast

Gastehuis
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antelopestraat 27, Bester Park, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Zon-Onder Bed and Breakfast is in Bronkhorstspruit geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Ons bied verblyf in 'n keuse van 8 kamers. Elkeen van ons kamers het lugversorging, toegang tot die gemeenskaplike geriewe, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot die lapa met meer as genoeg sitplek en ingeboude braaigeriewe. Aandete, ontbyt en wegneemete-pakkies is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Ons bied ook geriewe, soos 'n swembad en gratis WiFi.

Bronkhorstspruit is sowat 45 km van Bronkhorstspruit af en is die ideale oornagplek vir gaste wat op pad is na ander bestemmings.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Zon-Onder Bed and Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Antelopestraat 27, Bester Park, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Zon-Onder Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Bronkhorstspruit Gauteng
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antelopestraat 27, Bester Park, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmODk0MGI2LTdhYmUtNDc5MS1hZjZiLWFjMDE0NDY5MDllMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 27 Antelope Street Bester Park 1020 Gauteng 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -25.813727438083 28.727084845304
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za