Bronkhorstspruit Akkommodasie by Zon-Onder Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+22

Zon-Onder Bed and Breakfast

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Zon-Onder Bed and Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Casper D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Besigheidsreis

Gerieflik en goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs en skoon en netjiese kamer. Groter lessenaar kan handig wees.

Ian D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D
Besigheidsreis

Hierdie is soos om by my eie huis te slaap, met die verskil dat ek nie my eie bed hoef op te maak nie. Ek sien julle weer, dankie!

Die ontvangs is hartlik en professioneel, die fasiliteite baie netjies en skoon; duidelik is die eienaar se hand op die gastehuis. Die ontbyt het nogal vir my uitgestaan met die garnering en smaaklike voorbereiding en dit was meer as wat ek kon behartig. Ek sal met graagte weer hier oorslaap, dankie. Ek het baie waarde vir geld gekry.

Jc V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Gesin met klein kinders

Perfek!

Baie lekker kuierarea vir almal!

Heloise V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Verblyf is baie netjies, en waarde vir geld.

Louise H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Gesin met klein kinders

Goed geleë, skoon, netjies en baie vriendelik.

Ek sal vir seker weer van hierdie gastehuis gebruik maak, baie skoon en netjies. Die gasvrou is baie vriendelik en hulle het ons baie welkom laat voel.

Antonette C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette C
Gesin met tieners

Baie gasvry.

Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Sal definitief weer van hul gebruik maak.

Zon-Onder Bed and Breakfast's terugvoer

Baie dankie Antonette, dit was lekker om julle hier te ontvang.
Lekker middag.
Groete.
Fienie

Zon-Onder Bed and Breakfast
Stefaan C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en personeel was vriendelik.

Het net 'n Saterdagaand oorgeslaap, dit was baie rustig en stil. Die kamer was ruim en het alles gehad wat mens benodig.

Vangeli D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vangeli D
Gesin met klein kinders

A very pleasant stay.

Thank you for your hospitality.

Johann C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelike eienaar, waarde vir geld en veilig.

Sien sterre.

Mariska F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F
Saam met vriende

Dit was gerieflik.

Dit was 'n baie lekker trippie vir my en my vriendinne.

Zon-Onder Bed and Breakfast's terugvoer

Dankie julle, dit was vir ons heerlik om julle hier te hê.

Groete
Fienie

Zon-Onder Bed and Breakfast
Neels N - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Neels N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker oorslaap-plek. Maar geen breakfast.

Ek reël die vorige aand dat ek 'n bietjie vroeg uit gaan wees wat sewe-uur was. En die papier se die ontbyt word van 6:30 bedien. Daar is niks gesê oor ontbyt of enige iets nie. Ek voel net ek betaal vir ontbyt en toe moes ek ekstra geld spandeer om êrens anders te gaan ontbyt eet. Is dit dan nie waarvoor ek betaal het nie?

Zon-Onder Bed and Breakfast's terugvoer

Hallo Neels,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek vra om verskoning vir die misverstand. Ontbyt is nie ingesluit by die adverteerde prys van R590.00 nie. Daar word melding gemaak dat ontbyt beskikbaar is teen 'n ekstra bedrag van R97.00 per persoon. Die ontbyt moet dan met ons gereël word wat ons dan met graagte vir julle sal bedien.

Groete,
Fienie

Zon-Onder Bed and Breakfast
Bevin H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dadelik tuis gevoel toe ons daar aankom en die eienaars ken definitief die gastehui bedryf.

Die gastehuis is geleë in 'n area wat heerlik stil is en dit is wat mens soek as jy 'n wegbreeknaweek wil vat. Sal definitief weer daar tuisgaan. Die eienaars is baie vriendelik. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons het daar oornag vir 'n familietroue. Die egpaar wat getrou het, het 'n probleem gehad met een van hulle voertuie en die eienaars van die gastehuis het sonder om twee keer te dink ja gesê dat een van die egpaar se karre by hulle gastehuis kan staan totdat hulle dit die volgende dag gaan haal. Dit is diens en iets wat nie almal sal doen nie. So baie dankie aan Zon-Onder. Ek sal julle enige tyd aanbeveel by vriende en familie.

Roewald M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roewald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik, skoon, lekker kamers, skoon en naby alles.

Dit was lekker, skoon, ruim en lekker verblyf. Kamers was groot genoeg, met aircon. Badkamer was gerieflik.

Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antelopestraat 27, Bester Park, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmODk0MGI2LTdhYmUtNDc5MS1hZjZiLWFjMDE0NDY5MDllMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 27 Antelope Street Bester Park 1020 Gauteng 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -25.813727438083 28.727084845304
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za