+49

Zonneblom Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Church Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zonneblom Gastehuis bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in die stil dorpie Middelburg, wat dit 'n ideale oornagplek maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Hierdie bekoorlike gastehuis beskik oor 8 pragtig ingerigte eenhede, elk met 'n privaat ingang om privaatheid en gerief te verseker. Die eenhede is deeglik gemeubileer met lugversorging, gemaklike beddens, kraakvars linne en TV's. Elke eenheid sluit ook 'n volledig toegeruste kombuisie in, wat gaste die buigsaamheid bied om 'n selfsorgverblyf te geniet.

Gaste is welkom om te ontspan in die rustige tuine of 'n verfrissende duik in die gemeenskaplike swembad te neem. Veilige parkering word op die perseel voorsien vir gemoedsrus. Ideaal geleë binne 1 km van 'n verskeidenheid plaaslike winkels en restaurante, bied Zonneblom Gastehuis maklike toegang tot geriewe terwyl dit 'n vreedsame en rustige toevlugsoord bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 10 Church Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Zonneblom Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Church Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA976387a4a22e052de38c8c1c81c217d186976f174c4dd054594a495789d362c18df3c0dcb52311babc11b3e826a94b01bbe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 10 Church Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.497799891496 25.014393925667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang