Zonnenstrahl Caravan Park

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Zonnenstrahl Caravan Park is in die buitewyke van die skilderagtige dorpie, Nieu-Bethesda, geleë. Die kampeerterrein lê in 'n welige tuin met groot wilgerbome gesetel.

Daar is 8 kampplekke wat elkeen kragpunte en water het. Braaigeriewe is beskikbaar. Die ablusieblok bied 2 badkamers, elkeen met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 2 aparte toilette.

Zonnenstrahl Caravan Park is die perfekte plek as jy op soek is na bekostigbare kampeerplek ryk aan geskiedenis in 'n stil, ontspannende omgewing. Die park bied lieflike uitsigte op die Kompasberg.

Zonnenstrahl is rondom 1877 gebou deur die 'Vader van die Dorp', B.J. Pienaar. Die eiendom behoort steeds aan sy kleinkinders.

Gaste kan die asemrowende uitsigte op die berge kom geniet en die rustigheid van die natuur kom beleef.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zonnenstrahl Caravan Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R280 R252 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za