Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zonnenstrahl Caravan Park

Kampeer/karavaan
Zonnenstrahl Kampterrein
Vanaf R360
R360 R306
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Zonnenstrahl Kampterrein beskik oor 8 kampplekke met kragpunte en water by elke plek. Die ablusieblok het 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 2 enkel toilette. Daar is braaigeriewe beskikbaar. Die kampterrein is beveilig deur 'n hek.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ramstal
Vanaf R600
R600 R510
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Ramstal is 'n rustige selfsorgeenheid op die Zonnestrahl kampterrein wat die ablusieblok deel. Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kombuisie is met 'n yskas, ketel, mikrogolf en eetgerei vir 3 gaste. Die kombuiswasbak by die ablusieblok word met ander gaste gedeel. Die ablusieblok het 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 2 aparte toilette. Daar is braaigeriewe beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R360
R360 R306
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 371, New-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8a46339614ee49a3fb6b31cf83c0dddcac17b8c21e892d874fbd1c046c1ba8a0aae19c3b9e8f3fc2b1d9063b9511b0f262?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R360 nouVanaf R306 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Plot 371 New Street 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.873456060167 24.55181279259
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem