Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zorganta Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 221

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Zorganta Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
John T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and clean.

Very comfortable beds, clean and tidy. We enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lené N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lené N
Gesin met klein kinders

Fantastiese diens. Dit is ideaal vir gesinne of 2 paartjies wat saam reis. Dit is 'n baie mooi plek en die beddens is hemels!

Fantastiese verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zorganta Guest House se terugvoer

Hi Lenè,

Baie dankie vir die mooi woorde.

Dit was lekker om julle by ons te hê,

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Zorganta Guest House
Clarise J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarise J

Waarde vir geld.

Skoon en netjies met uitstekende diens, baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zorganta Guest House se terugvoer

Baie dankie Clarise. Dit was n voorreg om julle by ons te kon he.

Zorganta Guest House
Mariana O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en die beste.

Baie mooi en die beste met baie detail. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zorganta Guest House se terugvoer

Hi Mariana,

Dit was baie lekker gewees om julle by ons te kon hê, ons hoop regtig om gou weer van julle te hoor.

Groete
Sam & Annelise

Zorganta Guest House
Cecil D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful stay.

The stay was perfect, however the WiFi did not work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zorganta Guest House se terugvoer

Thank you Cecil

We appreciate your feedback. We had a technician come out the following day. And apparently our rooter was strike by lightning.

We hope to see you again.

Kind regards
Annelise

Zorganta Guest House
Thinus P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf.

Het baie lekker gebly en sal verseker weer oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zorganta Guest House se terugvoer

Baie dankie Thinus. Jy is altyd baie welkom by ons. Groete. Annelise

Zorganta Guest House
Frik V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Enkelreisiger

'n Tuiste weg van jou tuiste.

Baie netjies (luuks) en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie B
Besigheidsreis

Baie lekker gebly, vriendelik en bedagsaam.

Uitstekende diens, sal definitief hulle aanbeveel en sal weer daar 'n draai gaan maak. Dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zorganta Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering.
Ons waardeer dit opreg. En julle is altyd baie welkom.

Gastehuis Groete,
Sam en Annelise.

Zorganta Guest House
Monty A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en rustige atmosfeer.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Daars geen potte of panne om self ontbyt te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Gesin met tieners

Beste akkommodasie en vriendelikste eienaar.

Beste akkommodasie in Vanderbijlpark! Veilig en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende geriewe met baie goeie gasvryheid. Sentraal geleë.

Baie dankie vir 'n uitstekende ontvangs. Dankie vir die veiligheidmaatreëls wat in plek is vir Covid-19. Alles is netjies en baie modern. Sentraal geleë met geriewe wat van hoë standaarde getuig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zorganta Guest House se terugvoer

Baie dankie Ursela. Was baie lekker om julle weer by ons te kon hê.

Zorganta Guest House
Ursula D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid ervaar!

Wat 'n belewenis, die ontvangs getuig van 'n hoë standaard. Baie vriendelik, plek was uitsonderlik netjies met baie fyn detail wat aandag geniet het. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly. Baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charle G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charle G
Saam met vriende

Netjiese, ontspannende verblyf. Regtig aanbeveelbaar!

Baie lekker en vreeslike vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariëtha V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagverblyf en hartlike ontvangs!

Baie netjiese en mooi kamers, volledig toegerus en lekker bederfies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Meer as wat mens verwag, absoluut fantasties.

Die foto's sê nie wat mens kry nie, ongelooflike aandag aan detail en ekstra bederfies wat ek nog by geen ander gaste huis gesien het nie, ver bo verwagting vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zorganta Guest House se terugvoer

Baie dankie Johan.

Julle is altyd welkom.

Gastehuis groete
Sam en Annelise

Zorganta Guest House
Lezanne B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verrassing.

Ons het verskriklik lekker gekuier. Ons is baie warm ontvang en hulle gee ongelooflik baie aandag aan die klein dingetjies. Die cupcakes was ook 'n lekker verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens

Zorganta gaste huis is sentraal geleë, naby die Mall en ander besienswaardige plekke. Die diens is van hoë gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L
Gesin met klein kinders

Zorganta is beeldskoon!

Zorganta is beeldskoon en uitstekende waarde vir geld. Ons het heerlik met ons 2 klein kindertjies daar gewoon. Definitief die moeite werd. Ons sal weer daar gaan inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zorganta Guest House se terugvoer

Goeie more Nadia,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is dankbaar julle het lekker gebly by ons.

Julle is altyd welkom.

Gastehuis groete,
Sam en Annelise

Zorganta Guest House
Godfrey M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very elegant place.

Me and my wife had a beautiful stay at Zorganta Guest House. Beautiful and very neat guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauli V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauli V
Saam met vriende

Excellent!

Beautiful and neat. Cleanliness deserve a 10 and attention to detail brilliant, very friendly service. Annelise and her team were fantastic. Fotos are true reflection of accommodation, beautiful! Thank you Zorganta.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Althacatherine D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althacatherine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were truly satisfied with the accommodation. The owners' attention to detail is remarkable. We were pampered and felt at home.

We booked into a small room and was moved to a larger room with built-in cupboards with enough hanging space and drawers. Our washing was done daily. There was ample parking available. The owners were very accommodating and attended to all our needs. The setting is beautiful and we could braai and sit outside and read under the trees. A peaceful place to stay and no noises to disturb the tranquillity. To top it all the rooms were beautifully and tastefully decorated. We could even order a lunch pack to take away for the day. It was great to come home to a hot bath/shower and a comfortable bed. What a gem of a guesthouse. Thank you for helping us making memories. We enjoyed it thoroughly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L

Vriendelik, netjies, rustig, veilig.

Baie dankie vir die moeite wat julle gedoen het vir ons groot gesin. Alles was baie netjies en goed versorg. Waardeer al die klein goedjies. Water in yskas, vars melk vir koffie en die soet dingetjie op die bed. Waardeer alles baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons verblyf was regtig heerlik. Sam en Annelise se aandag aan detail is regtig besonders. Van die sagste, groot handdoeke, goeie kwaliteit linne, cupcakes, koue water, vars melk, hope pakplek, tot genoeg ruimte in die kamer, maak dat hierdie gastehuis 'n plek is om na terug te gaan. Dankie vir julle bedagsaamheid in die klein goedjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zorganta Guest House se terugvoer

Goeie middag Tanya

Baie dankie vir die kompliment. Dit was n voorreg om jul te ontmoet.

Ons sien jul dalk eendag weer.

Gastehuis groete
Annelise

Zorganta Guest House
Hein J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein J
Gesin met tieners

Dit was baie lekker en Annelize is 'n puik gasvrou.

Annelize en haar span het uit hul pad gegaan om die verblyf uitsonderlik te maak. Baie dankie, ons sal vir seker weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zorganta Guest House se terugvoer

Goeie More Hein,

Baie dankie. Julle is altyd welkom by ons. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet.

Gastehuis groete,
Sam en Anneliss

Zorganta Guest House
Edward D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward D
Enkelreisiger

Goeie, netjiese, skoon, beskostigbare verblyf!

Heerlik gebly. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zorganta Guest House se terugvoer

Goeie middag Edward
Baie dankie vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer.
Jy is altyd welkom by ons.

Gastehuis groete en beste wense
Sam en Annelise

Zorganta Guest House
Louis D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Gesin met tieners

Baie mooi, netjies en skoon. Vriendelike diens.

LekkeSlaap se diens op die internet is baie goed en betroubaar. Zorganta gastehuis was bo ons verwagtinge gewees en ons sal enige tyd iemand aanbeveel om Zorganta te gebruik. Die diens is baie goed en hul geriewe is puik. Ek gee 'n tien uit tien vir die eienaars wat mens baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beethovenstraat 86, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNmQ1M2ViLTg1ZWItNGFhYS1iNzgyLThmYjZmOGFlODk4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 86 Beethoven Street SW 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.74156 27.8283
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem