Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuidste Huisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 203 Zandt Cresent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zuidste Huisie is 'n selfsorg-vakansiehuis in Struisbaai. Dit is perfek vir 'n groep of 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, naby aan die see, en tog weg van die stad se gedruis af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en is ten volle gemeubileer vir jou gerief. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die derde kamer is 'n kothuis buite die hoofgebou met nog 'n koningingrootte-bed. Die leefarea is oopplan en goed toegerus. Die kombuis spog met geriewe soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond, oond met 'n stoof, 'n wasmasjien en tuimeldroër asook oorgenoeg ingeboude kaste.

Die eetkamertafel het sitplek vir 6 mense en die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea en eetarea maak oop op die vermaak-area met 'n beskutte pergola met braaigeriewe.

Daar is parkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig en Zuidste Huisie is slegs 150 m vanaf die strand. Daar is 'n plankpaadjie vanaf Zuidste Huisie tot op die strand om toegang daartoe te vergemaklik. Die huis is ook stapafstand van die Struisbaai Hawe waar daar verskeie winkels en restaurante is.

Slaapplek

’n Bespreking by Zuidste Huisie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Zuidste Huisie
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 10

Ligging

  • 203 Zandt Cresent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zuidste Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 203 Zandt Cresent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945397d2bab81e0cfe618ff32e3ff1db802fb3fda2583f28dcb34da252f68d838af67e9b06312d88ea3783f79a55de165622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 203 Zandt Cresent Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.787835684245 20.044268965648
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem