Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zulani Safaris

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 8 resensies vir Zulani Safaris
Netheid
2.6/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Chantelle P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chantelle P
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Aanwysings op hek is verkeerd. Ek moes skakel om die regte rigting te kry om by die kamp te kom. Daar is geen instandhouding gedoen op die tentekamp nie. Daar is baie stukkende planke en spykers wat uitsteek, geskeurde seile, en die dak van die tent is vol mufkolle. Die algehele beeld van die tentekamp is verwaarloos. Monrose self is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo B
Enkelreisiger

Doodse stilte, heerlik.

Net die plek om te gaan sit en die natuur te ervaar. So in die middel van die bos soos nog nooit ervaar nie. Miskien 'n spieël by die wasbak waar die stort is. Klein asblikke in die kamers. En sommer net nog 'n rakkie of twee in die kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zulani Safaris se terugvoer

Hi Christo Thank you, your recommendations have been noted -hope to see you again.

Zulani Safaris
Deon B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon B
Besigheidsreis

Ideaal vir jaggroepe. Basiese geriewe, skoon en netjies.

Baie vriendelik ontvang deur Gordon en Monrose. Baie basiese geriewe, maar skoon en netjies. Stortgeriewe koud in die winter. Mooi bosveld-omgewing met baie wild. Geskik vir jagters en jaggroepe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens ongelooflike gasvryheid ervaar.

Baie dankie aan Gordon en Monroes wat ons warm en vriendelik ontvang het. Dit was weereens 'n besonderse bos-ervaring. Hoop om gou weer daar te kan tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zulani Safaris se terugvoer

Hi Jannie, always a pleasure to have you stay with us.
See you soon friend.

Zulani Safaris
Jannie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Gesin met tieners

I stayed over for only one night, wish I could have stayed longer.

Absolutely loved the peace and tranquility and the fact that we were able to walk in the field viewing the animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zulani Safaris se terugvoer

Hi, Jannie we enjoyed having you guys here with us. We hope to see you again in the future.

Zulani Safaris
Mamoleboge P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mamoleboge P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Customer service.

I had to knock for almost 15 min.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit kan n goeie blyplek wees as daar beter klientediens is.

Die aanwysing van die hek af tot by die Boskamp is baie sleg geen borde nie. Die kliëntediens is baie swak en deurmekaar. Die ligte binne die kamer is net twee bedlampies. Daar was ook nie water nie moes eers vra waar is die water voor dit aangeskakel is. Die plek kort baie aandag die foto's op die webtuiste is baie lank terug geneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zulani Safaris se terugvoer

This is the second complaint we have had in 14 years of operation, and of course, that is two too many. Most of our guests love Zulani because it is away from the road, far from the gate, peaceful and safe. Most of our guests do not like signs all over the place, going right, left and left to the camp, almost all find that quite easy. The gate is opened via remote phone, not sure what other service we need to do for self-caterers unless one needs an escort to drive the 8 km. The chalet does have a over head light with the two bedside side lamps, the switch is right at the door entrance. It is true, we only turn on the water when the guests arrive. I was on my way to turn it on when these guest called. I think they waited 5 minutes for that, I am truly sorry for that delay.

Zulani Safaris
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vulpan Plaas, Boks 256, Mogwadi, 0715, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bfe525bdc73e5a63388293969726609b1d67505ed404158bd57f8e3edae536d4ee93b74b2be226231194ed95b086f2f1e8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Vulpan Farm Box 256 0715 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -23.247970648182 29.311738014221