Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zululand Lodge

Tentekamp
Safari-tent 1 met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R2 840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tent wat tussen die inheemse plantegroei skuil, is gerieflik ingerig vir 2 gaste. Elke permatent het 2 driekwartbeddens met linne en ’n en suite-badkamer met 'n stort en ’n spoeltoilet. Warm water word deur ’n gasgeiser voorsien en bad- en afdrooghanddoeke word voorsien. Leeslampies en rakke is beskikbaar en die tent lei na ’n privaat dek. Die verblyf sluit ontbyt, middagete, aandete, tee en koffie in die eetarea van die lodge en 1 begeleide wandeling deur die bewarea in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit

Huisreëls

Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Die tarief sluit ontbyt, middagete, aandete, tee en koffie en 1 begeleide stapsessie in die bewarea vir ongeveer 2 tot 3 ure in. ’n Bewaringsfooi, sowel as BTW, is van toepassing.
Vervoer na en vanaf die lodge, drankies, opsionele wildritte en aktiwiteite op nabygeleë reservate, wasgoed, fooitjies, en enige items wat gaste persoonlik aankoop word nie by die tarief ingesluit nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 5 km is wat na die instansie lei en dat dit met 'n sedanvoertuig bereik kan word. Gaste moet navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Safari-tent 2 met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R2 840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tent is gerieflik ingerig vir 2 gaste. Elke permatent het 2 driekwartbeddens met linne en ’n en suite-badkamer met 'n stort en ’n spoeltoilet. Warm water word deur ’n gasgeiser voorsien en bad- en afdrooghanddoeke word voorsien. Leeslampies en rakke is beskikbaar en die tent lei na ’n privaat dek. Die verblyf sluit ontbyt, middagete, aandete, tee en koffie in die eetarea van die lodge en 1 begeleide wandeling deur die bewarea in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio

Safari-tent 3 met 2 enkelbeddens

  • Privaat ingang

Safari-tent 4 met 2 enkelbeddens

Safari-tent 5 met 'n dubbelbed
Vanaf
Vanaf R2 840
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie tent is gerieflik ingerig vir 2 gaste. Daar is ’n dubbelbed met linne en ’n en suite-badkamer met 'n stort en ’n spoeltoilet. Warm water word deur ’n gasgeiser voorsien en bad- en afdrooghanddoeke word voorsien. Leeslampies en rakke is beskikbaar en die tent lei na ’n privaat dek. Die verblyf sluit ontbyt, middagete, aandete, tee en koffie in die eetarea van die lodge en 1 begeleide wandeling deur die bewarea in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit

Huisreëls

Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Die tarief sluit ontbyt, middagete, aandete, tee en koffie en 1 begeleide stapsessie in die bewarea vir ongeveer 2 tot 3 ure in. ’n Bewaringsfooi, sowel as BTW, is van toepassing.
Vervoer na en vanaf die lodge, drankies, opsionele wildritte en aktiwiteite op nabygeleë reservate, wasgoed, fooitjies, en enige items wat gaste persoonlik aankoop word nie by die tarief ingesluit nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 5 km is wat na die instansie lei en dat dit met 'n sedanvoertuig bereik kan word. Gaste moet navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Safari-tent 6 met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R2 840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tent is gerieflik ingerig vir 2 gaste. Elke permatent het 2 driekwartbeddens met linne en ’n en suite-badkamer met 'n stort en ’n spoeltoilet. Warm water word deur ’n gasgeiser voorsien en bad- en afdrooghanddoeke word voorsien. Leeslampies en rakke is beskikbaar en die tent lei na ’n privaat dek. Die verblyf sluit ontbyt, middagete, aandete, tee en koffie in die eetarea van die lodge en 1 begeleide stap deur die bewarea in.

Safari-tent 7 met 'n dubbelbed
Vanaf
Vanaf R2 840
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie tent is gerieflik ingerig vir 2 gaste. Daar is ’n dubbelbed met linne en ’n en suite-badkamer met 'n stort en ’n spoeltoilet. Warm water word deur ’n gasgeiser voorsien en bad- en afdrooghanddoeke word voorsien. Leeslampies en rakke is beskikbaar en die tent lei na ’n privaat dek. Die verblyf sluit ontbyt, middagete, aandete, tee en koffie in die eetarea van die lodge en 1 begeleide stap deur die bewarea in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit

Huisreëls

Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Die tarief sluit ontbyt, middagete, aandete, tee en koffie en 1 begeleide stapsessie in die bewarea vir ongeveer 2 tot 3 ure in. ’n Bewaringsfooi, sowel as BTW, is van toepassing.
Vervoer na en vanaf die lodge, drankies, opsionele wildritte en aktiwiteite op nabygeleë reservate, wasgoed, fooitjies, en enige items wat gaste persoonlik aankoop word nie by die tarief ingesluit nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 5 km is wat na die instansie lei en dat dit met 'n sedanvoertuig bereik kan word. Gaste moet navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Safari-tent 8 met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R2 840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tent is gerieflik ingerig vir 2 gaste. Elke permatent het 2 driekwartbeddens met linne en ’n en suite-badkamer met 'n stort en ’n spoeltoilet. Warm water word deur ’n gasgeiser voorsien en bad- en afdrooghanddoeke word voorsien. Leeslampies en rakke is beskikbaar en die tent lei na ’n privaat dek. Die verblyf sluit ontbyt, middagete, aandete, tee en koffie in die eetarea van die lodge en 1 begeleide stap deur die bewarea in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit

Huisreëls

Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Die tarief sluit ontbyt, middagete, aandete, tee en koffie en 1 begeleide stapsessie in die bewarea vir ongeveer 2 tot 3 ure in. ’n Bewaringsfooi, sowel as BTW, is van toepassing.
Vervoer na en vanaf die lodge, drankies, opsionele wildritte en aktiwiteite op nabygeleë reservate, wasgoed, fooitjies, en enige items wat gaste persoonlik aankoop word nie by die tarief ingesluit nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 5 km is wat na die instansie lei en dat dit met 'n sedanvoertuig bereik kan word. Gaste moet navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Safari-tent 9 met 2 enkelbeddens

  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die P476, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5ZTc0NGYwLWNlNTUtNDU1NS1hODJkLTU3M2JjODZiZDQ0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 840 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the P476 Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.899320779651 32.313201147152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem