+123

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023.
Prys sluit in
Van Gogh
Slegs verblyf
Michelangelo
Selfsorg
Van Gogh
Rates displayed are on a self-catering basis.
Da Vinci
Slegs verblyf
Dali
Slegs verblyf
Picasso
Slegs verblyf
Rembrandt
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls

'n Streng geen-partytjiesbeleid geld, en stilteure moet te alle tye nagekom word.
Besprekings vir meer as twee eenhede deur dieselfde groep word nie toegelaat nie.
Indien 'n poging aangewend word om hierdie reël te omseil deur besprekings oor verskeie name te verdeel, word die reg voorbehou om die besprekings te kanselleer of 'n terugbetaalbare sekuriteitsdeposito per eenheid aan te vra.
Geen ongeregistreerde besoekers word toegelaat nie. Enige bykomende persone wat op die eiendom gevind word, sal vereis dat u 'n bykomende fooi per persoon betaal. Dit kan ook wees dat u gevra word om die eiendom te verlaat.
Skakel asseblief die ligte af elke keer as u 'n kamer verlaat.
Skakel asseblief ongebruikte elektriese toestelle af.
Was asseblief u skottelgoed voordat u die eiendom verlaat.
Versuim om aan bogenoemde reëls te voldoen, sal daartoe lei dat u gevra word om onmiddellik te vertrek sonder 'n terugbetaling vir u verblyf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 648
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 648
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 648
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Ashley Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c0c06a5bfeb5ef084cd09a5e5a72d97d786a1cc5ac5f98706b7282a250efbd644f5916245181d3ccf313ad8f69271dc1d75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R648 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 1 Ashley Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538003504796 31.213329740545
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang