LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zurich Garden Lodge | LekkeSlaap
+16

Zurich Garden Lodge

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 5, Benoni, Johannesburg, 1520, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R625 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zurich Garden Lodge bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis en is in Benoni, in Johannesburg geleë. Dié gastehuis is 5 minute se ry vanaf Ski-World, Glynnwood hospitaal en Lakeside Mall.

Verblyf beskik oor 5 gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer, koningingrootte-bed, TV met sekere DStv-kanale, 'n kas, lessenaar, yskassie, verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre WiFi. Gaste kan ook 'n à la carte ontbyt geniet.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek. Aandete kan op versoek gereël word. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe en net 15 km ver.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Zurich Garden Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Parkstraat 5, Benoni, Johannesburg, 1520, Gauteng
  • Gaste dink Zurich Garden Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 5, Benoni, Johannesburg, 1520, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9jQLy02AxEftSkPqsJh533vc2IlN60PLwoz9mCNPItahw8uMPi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R625  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 5 Park Street Benoni 1520 Gauteng 086 999 0018 10:00-18:00 10:00 -26.187702903335 28.306189236176
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!