Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Huisreëls
Let asb. op dat daar 'n heffing van 40% op enkelgaste se verblyf is.
Alle tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Minimum-verblyftydperk mag van toepassing wees gedurende sekere tye van die jaar.
Stel asb. ons besprekingsspan in kennis indien jy enige spesifieke dieëetvoorkeure het. Die lodge is ten volle gelisensieerd.
Uitgesluit by die tariewe:
Pendeldienste na en van die lodge (insluitend 'n privaat pendeldiens), ekstra wildritte, begeleide staproetes, pieknieks, fooitjies, middagetes, spa-behandelings, aankope uit die kroegie, wasgoed- en skoonmaakdienste, aankope by die Zwahili Gift Gallery, en enige ander persoonlike items.
Kinderbeleid:
Kinders onder 12 jaar kan saam met ouers in al die kamers behalwe die Hooflodge se kamers bly. 'n Ekstra fooi word gehef op kinders tussen 2 en 12 jaar oud.
Kinders onder 6 jaar word nie op die bespreekte wildritte toegelaat nie. Privaat wildritte kan aangevra word indien kinders wil saamgaan.
Kinders onder 6 jaar word nie tydens aandete in die restaurant toegelaat nie. Reëlings om in die kamer te eet kan gemaak word en 'n oppasdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Mooifontein, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang