LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 31 Zwartkloof Private Game Reserve | LekkeSlaap
+21

31 Zwartkloof Private Game Reserve

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 31, Zwartkloof-natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zwartkloof Private Game Reserve 31 is 'n selfsorghuis in 'n privaat wildreservaat wat 2900 hektaar groot is. Dis sowat 13 km vanaf Bela-Bela, 120 km vanaf Pretoria se middestad, 168 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 161 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste. Daar is lugversorging, 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n aparte gastetoilet. Die hoofhuis het 2 slaapkamers en die derde slaapkamer is 'n woonstelletjie langs die hoofhuis. Daar is 'n bedekte paadjie.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed.

Die oopplan-kombuis het al die nodige toebehore om kos mee te maak.

Die aangrensende leefarea het lugversorging en lei na die stoep wat uitkyk oor die boma en vuurput waar gaste kan braai. Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad wat net 'n paar minute se ry van die huis af is.

Gaste kan hul eie wildritte geniet, of begeleide wildroete vooraf reël. Met begeleide wildritte sal gaste meer diere sien.

Slaapplek

’n Bespreking by 31 Zwartkloof Private Game Reserve sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir 31 Zwartkloof Private Game Reserve
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 31, Zwartkloof-natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 31 Zwartkloof Private Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 31, Zwartkloof-natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsaXpJRUA86jlp4BxqablzOt1c0YNWnPTD5vxiqO32NKdvpAya4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 31 Zwartkloof Private Game Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.8911929 28.2121222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!