31 Zwartkloof Private Game Reserve
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 31, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Zwartkloof Private Game Reserve 31 is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n boetiekwildreservaat van 2900 hektaar. Dis sowat 13 km vanaf Bela-Bela, 120 km vanaf Pretoria se middestad, 168 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 161 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste. Die ligging van die huis is perfek vir gaste wat wil wegbreek uit die stad en nader aan die natuur wil kom. Dit is ideaal vir diegene wat graag kwaliteittyd saam met hul geliefdes wil spandeer.
Ongelukkig word groepe nie toegelaat nie aangesien geraas, harde musiek en partytjies nie geduld word nie. Dit is 'n privaat wildreservaat en nie 'n vakansie-oord nie.
Die huis het lugversorging, dakwaaiers, 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n aparte gastetoilet.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die leeskamer.
Die oopplan-kombuis het al die nodige toebehore om kos mee te maak.
Die aangrensende leefarea het lugversorging en lei na die stoep wat uitkyk oor die boma en vuurput waar gaste kan braai. Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad wat net 'n paar minute se ry van die huis af is.
Gaste kan hul eie wildritte geniet, of begeleide wildroete met 'n gids teen 'n ekstra koste vooraf reël.
Let asb. dat die huis nie alternatiewe kragoplossings het nie en dus beurtkrag ervaar. Die skedule kan aangevra word op die inklokdatum.
Slaapplek
’n Bespreking by 31 Zwartkloof Private Game Reserve sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Ligging
- 31, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink 31 Zwartkloof Private Game Reserve het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 31, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Geen kinders onder 10