LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zwartmodder | LekkeSlaap
+132

Zwartmodder

132 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 132 resensies vir Zwartmodder
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Magda V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik 5 ster akkommodasie.

Kan Zwartmodder ten hoogste aanbeveel. Pragtige kamers en tuin. Soveel klein detail wat dit ’n heerlike kort kuier gemaak het. Sal beslis weer daar bespreek.

Johanette R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette R
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Baie mooi skoon, pragtige tuin, baie goed geleë en om dit te kroon sluit die dag ook af met die mooiste sonsondergang. Zwartmodder sien ons beslis weer!

Pierre C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename rustige, netjiese en veilige verblyf

Marlise is n baie vriendelike gasvrou en gaan uit haar pad om dit aangenaam vir haar gaste te maak. Ek kan dit aanbeveel en sal definitief weer daar bly.

Hein W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Die akkommodasie en gasvryheid is van hoë staande gehalte

Ig S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ig S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, pragtige kamer!

Marlise het ten spyte van ander verpligtinge vir ons gewag en vriendelik ontvang. Die geriewe is pragtig en netjies, als wat mens nodig het vir n lekker bederf.

Christine V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met tieners

Dit was wel net vir eendag,maar dit was heerlik en Marlise is n Gasvrou duisend.

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Dankie MARLISE!!! XXX

Verona G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekke ervaring!

Die plekkie was perfek vir ons geleë! Naby aan al die staproetes en 'n klipgooi van die dorp met al sy lekker eetplekke en winkels. Die plekkie is stil en die rustigheid oorval jou. Die mooi detail in die huisie maak dit ook ekstra spesiaal. Ek sal vir seker weer hier bly! Dankie aan die eienaar, Marlise!

Anneline S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline S

Het baie lekker gebly by Zwartmodder.

Die eenheid waar ons gebly het was baie netjies en sal Zwartmodder enige tyd aanbeveel as verblyf.

Estelle B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful!

Friendly and helpful host any time you need them.

Tania H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspannend en uitstekende diens.

Zwartmodder weet wat dit is om gaste te laat tuis voel. Hulle het letterlik aan alles gedink wat gaste nodig het. Selfs beurtkrag! Vriendelik en hulpvaardig. Marlese het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer met ons motorfietse. Beste diens ooit!

Meg P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meg P

Lekker bederf.

Zwartmodder is 'n pragtige plekkie. Met baie bederfies, van sjerrie tot lekker beskuit en pragtige dekor. Dit was regtig lekker om daar te kuier. Sal ons beslis weer sien.

Drieka L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L
Gesin met tieners

Puik, netjies, waarde vir geld.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjies, en moet asb. nie die ontbyt mis nie. Uit die boonste rakke. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Nadia D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle was baie gasvry en kamer was so mooi opgemaak en hulle het uit hulle pad gegaan met ontbyt. Sal weer daar gaan bly.

Uitstekende diens en pragtig daar.

Karien S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige plek. Alles was so netjies en skoon. Net te lekker. Met ons aankoms was ons bederf met 'n lekker lafenis. Ons kon lekker braai en Clarens gaan verken.

Sal hulle weer besoek. 'n Pragtige plek. Voel soos huis. 10 uit 10 vir my. Dankie.

Diana D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana D

Ongelooflik mooi, gerieflik, netjies, ontspanne, gemaklik.

Was met ope arms ontvang, Marlise is die dierbaarheid vanself. Sy gaan uit haar pad om dit vir ons so gemaklik moontlik te maak en nog meer. Vriendelik, behulpsaam - sy het self 'n kalmerende effek op haar gaste. Ons het al voorheen in Clarens oorgebly, maar hierdie is by verre die beste plekkie ooit - sal dit hoogs aanbeveel.

Leoni C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese kamer, die familie-eenheid was regtig goed ingerig.

Hartlike ontvangs, heerlike welkom-sap en gasvrou opreg vriendelik. Rustige stil omgewing. Beveel Zwartmodder aan.

Clarissa M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa M
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ongelooflike mooi venue en diens was uitstekend. Alhoewel ons nie warm water gehad het om te kon bad nie, was dit andersins baie aangenaam.

Rudolf B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie netjiese, bekostigbare verblyf!

Justine J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine J
Gesin met klein kinders

Spotless room, luxurious linen and lovely setting!

We had a super one-night stopover at this beautiful place.

Susan D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Rustig.

Goeie, vriendelike diens. Hulpvaardig. Dankie vir 'n baie lekker kuier.

Sean L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet with a peaceful garden.

Very clean unit which is close to town with safe parking and a peaceful garden.

Petri F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie netjies en skoon. Die eienaars sowel as die staf is baie behulpsaam en vriendelik.

Marlene V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met tieners

Baie netjies, skoon en stylvol.

Sien sterre.

Vanessa V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met vriende

Lieflike, stil, rustige omgewing. Uitstekende en vriendelike diens.

Zwartmodder is 'n lieflike, netjiese en goed toegeruste verblyfkeuse. Die kamers is pragtig, die diens vriendelik en die ligging sodanig dat die uitsig werklik 'n lus vir die oog is - dog is die verblyf naby genoeg aan aktiwiteite om selfs te kan voetslaan sonder moeite. Werklik 'n positiewe en aangename ervaring!

Hannerie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannerie V
Saam met vriende

'n Onvergeetlike ervaring met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou!

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Alles was baie netjies en snoesig en ons sal beslis weer daar wil tuisgaan. Baie dankie!

Kathy B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy B
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Kon lekker dorp toe geloop het om die dorp en winkels te verken en huis toe gestap sonder enige problem.

Jean D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Badkamer is nie 'n aparte vertrek nie, slegs 'n skerm om badkamer af te sonder van die slaapkamer.

Baie mooi kamer en plek, ongelukkig is die badkamer en die slaapkamer een vertrek wat slegs deur n klein skerm verdeel word. Die kamer is ook baie klein en die prys vir die kamer is ook 'n bietjie te veel. Dit sal ook goed wees om n stofie of 'n oondjie in die kamer te hê.

Allen N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness!

Almal kan maar by Zwartmodder gastehuis gaan tuis gaan. Eenheid is uitstekend, netjies en geriewe was volledig. Ons het tuis gevoel en was gemaklik, met die eienaar. Die kommunikasie was op n baie goed. Veilige parkering en soveel meer. Ligging was goed en stil!

Lindy K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy K
Gesin met klein kinders

Baie netjies en rustig.

Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar kan Zwartmodder definitief aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang met koeldrank. Daar is 'n heerlike groot grasperk waar die kinders kon speel. Als baie skoon en netjies!

Wayne F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absoluut fantastiese plek.

Ons het die stilte en pragtige omgewing baie geniet. Die kamer was gerieflik en aangenaam. Die verwelkoming deur die gasheer het die oornagverblyf iets gemaak om te onthou. Ons sal weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

An absolute fabulous place to stay, will stay again.

We really enjoyed the quiet and beautiful surroundings, room was comfortable and pleasant, a gracious welcoming host made the overnight stay something to remember. We will be back

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dollie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dollie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, pragtig en netjies!

Ons was vriendelik ontvang het gevra kan ons dalk bietjie vroeër inklok, ons versoek is toegestaan. Kamers was pragtig en baie mooi en netjies en skoon. Kan Zwartmodder gastehuis aanbeveel!

Henk L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, netjies en waarde vir geld.

Die kamer was regtig baie skoon en netjies gewees. Mens kan sien daar is ekstra moeite ingesit. Lekker koue drankie met aankoms. Dis lekker naby aan al die winkels, mens kan sommer stap. Die gasvrou is baie vriendelik. Ek sal vir seker weer daar wil bly.

Cobus V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend en vars.

Sien sterre.

Neels R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Vriendelike ontvangs deur Marlise, koue koeldrank en pragtig versorgde tuin. Interessante versierings in die kamer en badkamer en flink diens om regstelling te doen.

Magda C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en baie lekker.

Die plekkie was 'n ware oase. Ons gasvrou was vriendelik en gasvry. Ons verwelkoming was aangenaam en die moeite wat sy gedoen het was' n aangename verrassing. Ons sal vir seker weer gebruik maak van Zwartmodder.

Kowie V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kowie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek uit die stad met individuele kliënte aandag.

Zwartmodder bied interessante, netjiese, veilige verblyf in Clarens. Vriendelike gasvrou het ons ontvang. Heerlike ontbyt genuttig.

Annetjie N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker, dankie.

Baie goed ingerig, vriendelik en aangenaam pragtige plek.

Stephanie D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

Ongelooflik.

As ons weer bietjie Clarens toe gaan sal ons op geen ander plek weer bly as Zwartmodder nie. Zwartmodder is absoluut ongelooflik. Die tuine is pragtig, die omgewing is doodstil en net 'n paar km van die winkeltjies af. Die uitkyk op die berge elke oggend maak 'n mens se siel rustig. Die kamer is gemaklik en die beddens slaap ongelooflik lekker. Marlise en haar span is absoluut uit die boonste rakke, dit het gevoel asof ons by 'n vriendin kuier wat ons op haar hande dra. Weereens Marlise baie dankie vir die ongelooflike kuiertjie wat ons by jou plekkie kon he. Jy sien ons beslis weer.

Ernest P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest P

Netjiese plek, vriendelike gasvrou en goeie ligging.

Sien sterre.

Adrie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en netjiese plek.

Ek en my man is ontvang met verfrissende koeldrank deur die eienaar Marelise. Dit is voorwaar 'n klein paradys. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Johannes B P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike ervaring.

'n Wonderlike ervaring. Gasvryheid en persoonlike aandag wat nie maklik geëwenaar kan word nie. Die eienaar stap graag die ekstra myl. Het ons soos familie laat voel. Alle fasiliteite is netjies, skoon en in werkende toestand. Die gastehuis is binne loopafstand van die sentrale dorp.

Lorraine S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Alles het aan my verwagtinge voldoen, behalwe dat dit bietjie ver, oftewel stapafstand is van die sakekern waar alles gebeur.

Eduard M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en baie gasvryheid!

Zwartmodder sal ek vir enige iemand aanbeveel. Dis pragtig.

Sean D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D
Saam met vriende

Dit was baie rustig en 'n pragtige plek.

Ons was baie goed ontvang met yskoue koeldrank toe ons ingeboek het. Gasvrou is 'n baie aangename mens en die gastehuis is pragtig. Ons kan dit dit aanbeveel aan enigiemand. Ligging is goed en ons was loopafstand van die hoofstraat af waar alles gebeur.

Braam V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam by aankoms. Asemrowende uitsig op die omgewing!

Alles was in reg met ons aankoms en Marilise het werklik uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die kamer was netjies en skoon en is ook smaakvol toegerus. Werklik waarde vir geld en sal Zwartmodder baie sterk aanbeveel!

Nerine B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Dis pretjiemooi en ons is hartlik ontvang met vars vrugtesap en 'n happie of twee. Hulle sien ons weer!

Met die aankoms by Zwartmodder was ons welkom geheet met baie lekker koue vrugtesap, 'n happie of twee en 'n baie oulike dame wat jou sleutels aan jou oorhandig. Die parkering is veilik en jy het niks nodig om saam te vat nie. Daar is elke oggend skoon handdoeke op die bed, eetgerei tot jou beskikking, mikrogolf vir 'n warm happie, 'n ketel plus al die nodige bestanddele vir 'n lekker koppie warm koffie. Verder is daar in jou kamer, 'n yskas met reeds vars melk en Valpre-water tot jou beskikking. Daar was nie 'n geraas by Zwartmodder nie. Jy het skaars geweet van die gaste wat langs jou bly. Soos voorheen genoem. Hulle is regtig my no.1 verblyf as ons weer Clarens toe gaan. Fantasties. Prentjiemooi, en baie romanties. Hullse sien ons weer. Dankie vir 'n lekker naweek Zwartmodder.

Marius K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed.

Geen sitarea in kamer om ‘n koffie te geniet nie. Kussings op bed nie lekker nie. Toilet deel van kamer, nie altyd aangenaam nie. Plek baie mooi en tuin stunning. Decor uitstekend. Geen ontbyt by prys ingesluit nie.

Mariselle S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariselle S
Gesin met tieners

Baie vriendelike an aangename blyplek, ons het sommer baie tuis gevoel!

Nie alle mense het 'n gasheergawe nie. Marlise het ons beslis baie tuis laat voel, koffiegeriewe en beskuit wat regstaan. Wat wil 'n moeë reisiger nou meer hê! Die besighede is selfs te voet bereikbaar en om soggens 'n lekker draai te gaan stap, nie iets wat mens oral in SA so kan geniet nie.

Anri L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik geleë buite die gewoel en pragtig.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Marlise het uit haar pad gegaan om dit vir ons aangenaam en lekker te maak. Die plekkie is pragtig en presies soos op die foto's. Was absoluut heerlik en kan dit ten strekste aanbeveel!

Yvonne E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlike verblyf.

Heerlike, skoon, pragtige plek, sal vir seker weer daar oornag. Baie dankie.

Sandra C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C
Saam met vriende

Vyfster verblyf en gasvryheid.

Uitstekende verblyf en diens.

Louise M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Saam met vriende

Asemrowend!

Baie vriendelik, netjies en hulpvaardig. Sal baie beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Uiters puik.

Esther G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther G
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het 'n heerlike tyd gehad tydens ons verblyf by Zwartmodder. Nog voordat ons gearriveer het, het Marelize moeite gedoen om te hoor hoe ver ons is. Met ons arrivering is ons baie welkom en vriendelik ontvang. Eenheid was skoon en dekor was pragtig gewees. Beddens het heerlike elektriese komberse gehad wat nogal baie gehelp het. Marelize het selfs haar huis vir ons oopgemaak om in die sitkamer to kon kuier en hekel. Marelize, baie dankie vir al jou moeite tydens ons verblyf by julle in Clarens. Sal definitief weer by Zwartmodder bespreek.

Lizette P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Warm ontvangs in 'n lieflike omgewing met baie netjiese en goed toegeruste eenheid.

Ons gasvrou is 'n warm spontane mens wat jou dadelik tuis en welkom laat voel in haar pragtige omgewing en stil tuin. Kamer is pragtig en baie netjies en goed toegerus. Kan die plekkie by enige een aanbeveel.

Mirna D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna D
Gesin met tieners

Die verblyf was presies wat ons gesoek het vir 'n kort naweekwegbreek. Veilig, stil, naby aan die restaurante en keurig versier.

Goed geleë, vriendelike en gasvrye verwelkoming. Die eenheid was groot genoeg vir ons gesin van 4. Parkering is voldoende vir 'n gesinsmotor, sleepwa en motorfiets. Dit was gesellig, mooi versier, veilig en naby aan al die aktiwiteite wat Clarens bied, maar in 'n pragtige, stil sy straat. Ons sal beslis weer hier oornag. Goeie waarde vir geld.

Heinrich D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd, pragtige eenheid.

Het regtig lekker gebly. Eenheid baie mooi en gerieflik. Is welkom laat voel met aankoms. TV sal welkom wees. Sal weer daar bespreek.

Marika G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika G
Gesin met klein kinders

Lieflik en baie netjies.

Pragtige plek waarheen ons definitief weer sal gaan.

Jacques B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Marlise was baie vriendlik met die ontvangs. Sy laat mens tuis voel en het goeie raad oor waar om te eet en wat om te gaan kyk. Haar plek is baie skoon en netjies. Ons sal vir seker weer daar bly as ons in die area is.

Willa B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa B
Saam met vriende

Onvergeetlik lekker en gerieflik!

Pragtige rustige tuin. Uitstekende gasvrou. Niks te veel moeite vir haar. Baie netjies.

Rufan P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rufan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles was baie netjies en 'n lekker rustige omgewing.

Nardus D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow nice ontvangs, rustig, baie netjies en baie naby aan alles.

Ons was hartlik ontmoet met 'n snack en drinkgoed. Sjokolade vir elkeen by die slaapkamer. Pynlik netjies en skoon. 'n Lekker "Biggie Best" atmosfeer. Gasvrou het goed gekommunikeer met ons en haar gasvryheid is baie aangenaam. Ek sal vir seker dit vir enige iemand aanbeveel wat waarde vir hul geld soek.

Tania E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker knus, netjies, gerieflik en vriendelik.

Eienares het moeite gedoen met SMS en oproepeom te hoor of ons veilig gearriveer het. Ons was ontvang met 'n heerlike verwelkomingsdrankie. Alhoewel die kamer bietjie klein was, was dit pragtig ingerig, knus en gerieflik. Ons het baie veilig gevoel. Sal enige tyd weer by Zwartmodder oorbly!

Christiaan P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en goeie waarde vir geld.

Ontvangs was uitstekend. Netjiese kamer. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Jack & Beulah G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack & Beulah G
Saam met vriende

Heerlik ontspanne en mens voel tuis in super skoon goed toegeruste kamers.

Marlise is die perfekte gasvrou. Beskikbaar wanneer benodig en gee voldoende inligting oor besienswaardighede en kuierplekke. Presies wat mens van 'n 'Inn keeper' verwag. Zwartmodder word sterk aanbeveel as gastehuis in Clarens. 5-ster gehalte.

Nerina D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nerina D

My 85 jarige ma, wat pynlik netjies is, was in die wolke, oor die gasvryheid en netheid van die plek. Die gasvrou het ons op die hande gedra.

Die ligging is ingeveer 650 meter van die plein af. Ons is ingewag met 'n heerlike suurlemoendrankie, en vars neute en 'n sjokoladetjie op 'n opgerolde handdoek op ons bed. Ons is verras met vars karringmelkbeskuit in die kassie waar al die drinkgoed gebêre word. Ons was voorsien met voldoende koffie en tee, met 'n klein yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond. Die bankie en tafel met kussings, was gerieflik om buite te kon sit en die omgewing te geniet. Die paaie van die woonbuurt is nie geteer nie en regtig rowwe ryplek vir 'n motor. Die parkering vir die motors is veilig agter slot en grendel onder koeltebome.

Hein H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees.

Ek is baie tevrede met die diens en kamers wat ons gekry het. Dit was baie netjies en het meer as voldoen aan ons behoeftes.

Danel D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasvryheid en geriewe!

Ons is verwelkom by Zwartmodder deur die eienaar met 'n vervrissende ystee, alhoewel ons 'n uur vroeg was. Die geriewe is fantasties en die tuin prentjiemooi. Zwartmodder is 'n moet as jy in Clarens oorbly!

Elsabe M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M

Só mooi en lekker. Net één wens en dit is dat ons langer kon bly!

Ek en my twee volwasse kinders op pad terug van die Kaap af, moeg en dan so awesome-rowende ontvangs!

Rudo G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig en vriendelike diens, baie netjies en skoon.

Pragtige plek! Baie netjies - ook die tuin. Veilige parkering. Ongelukkig nie opsie vir ontbyt nie. Binne loopafstand van restaurante.

Annelise L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, ruim.

Baie dankie Marlise vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Ons het baie lekker by jou gebly en gerus. Jou plek is pragtig en sal Zwartmodder aan enige iemand aanbeveel.

Devrajh N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Devrajh N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

The only extra I would have preferred would have been a seperate shower and toilet. Apart from that it's a convenient and comfortable location to visit Clarens.

Karel D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Marelize sal uit haar pad gaan om jou te help. Vriendelik, skoon en rustig.

G V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse ontvangs en uitstekende waarde vir geld!

Marlise het ons hartlik verwelkom met heerlike "ice tea" en ietsie om te kou. Pragtige eenheid en bied waarde vir geld. Die eenheid is smaakvol toegerus met alles wat jy nodig het. Marlise is ook daar om te verneem of ons iets nodig het. Werklik ’n plek om op trots te wees en ons sal dit beslis aanbeveel.

Johann W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W
Besigheidsreis

Skoon en netjiese selfsorgverblyf.

Ligging is goed. Die kamer was egter knap. Die badkamer is ook deel van die kamer - dis in orde vir enkelreisigers, maar vir meer as een nie so goed nie.

Aroma M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aroma M
Saam met vriende

Awesome! Vriendelike diens. Pragtige en gemaklike kamers.

Kamers is pragtig met outydse katelstyle. Gemaklik, met genoeg spasie, warm komberse in die winter. Lekker koffie en tee in kamer beskikbaar. Ek kom beslis weer daar oornag.

Helena S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sal aanbeveel.

Mooi, gerieflik, veilig en die heerlikste beskuit en ander treats in kamer.

Suretha C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Ons het werklik 'n aangename tyd by Zwartmodder gehad. Baie vriendelike diens, veilig en kamer is gemaklik en skoon gewees.

Meanne D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meanne D
Gesin met klein kinders

Die beste naweek in 'n lang tyd.

Eerstens, Clarens is 'n pragtige dorpie, en die mense is baie vriendelik, Zwartmodder is 'n baie mooi plek om te bly en is baie goed versorg, die diens was uitstekend en ons was op die hande gedra, die kamers is pragtig versier. En baie gemaklik. Ons sal beslis Zwartmodder as uitstekende huisvesting aanbeveel. Ons sal ook beslis teruggaan en weer daar bly!

Hanri V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri V
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Dankie dat ons ons hondjie kon saamneem!

Andre V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Wat 'n wonderlike ervaring! Elke oomblik geniet.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Ons hele familie was mal daaroor. Baie skoon en verwelkomend. Sal beslis terugkom en dit aan familie en vriende aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What an awesome experience! Loved every moment.

We had a great time. Our whole family loved it there. Very clean and welcoming. Will definitely return and recommend it to family and friends.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sunell B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die perfekste en lekkerste van my hele lewe.

Ek sal enige tyd die plek aanbeveel. Ons het regtig baie lekker gebly en Marlize het vir seker die ekstra myl vir ons gestap. Baie dankie.

Bessie V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bessie V

Skoon, netjies en pragtig.

Baie vriendelik deur Marilise ontvang en na omgesien. Pragtige kamers met fyn detail. Lekker warm water en bed. Baie lekker gebly.

Jan F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was netjies en skoon en vriendelike ontvangs gehad.

Ons was saam met vriende vir 'n 50ste verjaarsdag in Clarens en het by Zwartmodder oornag en die plekkie was goed geleë naby die plein en ons het al die fasiliteite gehad wat ons nodig het. Mense wat TV wil geniet moet net kennis neem, dat dit nie beskikbaar is nie. Vir ons was dit nie 'n probleem nie.

Ida P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida P
Saam met vriende

Dit was heerlik gewees. Baie netjies en stylvol. Kamers was elke dag skoongemaak en baie vriendelike diens van Marlise.

Dit was heerlik gewees. Die akkommodasie was baie netjies en stylvol. Kamers was elke dag skoongemaak en baie vriendelike diens van Marlise.

Nicole V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike verblyf. Home away from home!

Het al my verwagtinge oortrek. Behalwe vir die pragtige kamer, was daar ook verskeie ekstra dinge en persoonlike details wat my regtig welkom en waardder laat voel het. Hoogs aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a wonderful stay! Home away from home.

Zwartmodder exceeded all my expectations! Apart from the gorgeous room, there were so many additional extras and personal touches that really made us feel welcome and appreciated. I would highly recommend Zwartmodder.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jeanette V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Gesin met klein kinders

Wonderlike oornaggeriewe, sal definitief weer daar oorslaap.

Ons was baie goed ontvang, pynlik netjies en alles wat nodig was, was daar. Lieflike stil omgewing! Sal beslis weer daar oorslaap.

Sarah S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens! En 'n allerheerlike ontbyt.

Die bad en toilet is ongelukkig nie baie privaat nie, maar ons besef dat die ruimte beperk is. As ons weer kom, sal ons die ander kamer verkies.

Elma S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma S
Saam met vriende

Puik!

Baie lekker gekuier. Alles netjies en puik!

Marichen S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichen S
Saam met vriende

Wonderlik!

Baie lekker! Kan nie wag vir ons volgende besoek nie. Dit is verseker eerste op ons lys!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing!

So good! Can't wait for out next visit! Definitely our go-to place now!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Linda B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename slaapplek.

Ons is met die lekkerste ystee verras deur 'n vriendelike gasvrou by ons aankoms. Die kamer is pragtig gemeubileer maar dit is problematies dat die kamer en badkamer een vertrek is. Daar is tog sekere dinge wat 'n mens privaatheid voor nodig het in 'n badkamer! Die beligting is ook nie goed nie (geen lig in die badkamer nie). Die tuin is pragtig en die omgewing rustig.

Kevin R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarlik aanbeveelbaar! Luuks, gemaklik en pragtig.

Ons is hartlik ontvang en alles was in orde. Baie lekker gebly, rustig en pragtig teen die berg. Akkommodasie het 'n fyn artistiese afwerking maar tog nog luuks.

Annamarie S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie S
Gesin met tieners

Lieflike verblyf in 'n pragtige omgewing!

Zwartmodder is pragtig en lieflik skoon. Marlise is 'n baie vriendelike gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel het, met 'n koeldrankie! Sal graag weer daarheen gaan.

Jo C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo C
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Marelies is baie vriendelik en 'n goeie gasvrou. Wonderlike oorslaapplekkie en baie gerieflik.

Hannes G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een groot 'thumbs up'.

Wonderlike ontvangs en lafenis na 'n lang ry. Asemrowende tuin en 'n vars blommetjie elke dag. Kan die akkommodasie nie fout nie en definitief aanbeveel. Baie dankie aan Marlise en Ernst vir julle vriendelikheid!

Gideon C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en gekuier.

Clarens is 'n baie mooi dorpie, rustig en aangename mense. Die verblyf by die gastehuis was uitstekend en die plekkie is baie netjies en stylvol gemeubileer.

Annette S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en skoon. Sou nog langer wou bly.

Dankie vir die gasvryheid. Het so lekker daar gebly. Sal definitief terug gaan. Alles was so gerieflik, smaakvol en skoon. Hoop om julle gou weer te sien.

Nardus D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus D
Saam met vriende

Waarde vir jou geld.

Vreedsame, rustige plek. Hier kan jy jou skoene uitskop en net lekker chill. Baie sentraal geleë, veilig en die verwelkomingsgeskenke (droëwors en vrugtesap) was net wat ons nodig gehad het. Gasheer en -vrou baie nice mense en skroom nie om te help of inligting te gee oor die omgewing nie. Verseker kan ek dit aanbeveel. Ons sal as ons gespaar bly weer daar gaan vertoef.

Maryke E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Was baie lekker en baie mooi! Het die hondjie ook geniet wat daar gekuier het! Baie dankie.

Rita G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beïndruk met gavryheid, uitsig oor berge, netjiese kamer. Tien minute loopafstand van middedorp af.

Mooi roetes teen die berg vir stap of klim. Clarens se mense is erg vriendelik en behulpsaam. Eienaars van gastehuis is aangenaam en gasvry. Naby genoeg aan Golden Gate vir nog stap en klim of perdry. Clarens bied werklik alles aan vir 'n goeie wegbreek vir enige familie of enkeling.

Martie S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons was goed ontvang, sy was so gasvry en die plek is so netjies.

Johan V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Baie aangename ondervinding.

Baie aangename ondervinding. Sal Zwartmodder sterk aanbeveeel.

Liza B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza B
Gesin met klein kinders

Wens ons kon langer bly!

Baie netjies, skoon en baie goed onderhou. Sal enige tyd aanbeveel. Ook lekker geleë. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Emmerick V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerick V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Gasvrou baie vriendelik, pragtige skoon akkommodasie. Geen klagtes nie.

Dimitri T - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimitri T

Puik!

Lekker gebly. Mooi plekkie, gasvry. Ontvangs, netheid en blyplek van hoogste gehalte. Sal weer daar kom bly.

Trix V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld