Verkies jy ‘n kampvuur bo ‘n kaggelvuur? Jip, LekkeSlaap weet ook van ‘n paar lekke sakpas-kampplekke regoor die land as jy ’n tent bo ’n suite verkies. Kies, kliek en gaan kamp sommer binnekort nog!

Aktiwiteite: Swem, snorkel, jetski, gholfspeel, voetslaan, bergfietsry, wildkyk, kasino, skubaduik en diepseehengel.

Geriewe: Kampeerplekke, braaiplek, swembad, restaurant, elektrisiteit, ablusiegeriewe (bad en stort), selfdienswassery, TV en tafeltennis-tafel.

Bespreek hier!

Aktiwiteite: Groot 5-kyk, voëlkyk, wildkyk, fietsry, perdry en bergfietsroetes.

Geriewe: Kampeerplekke, braaiplek, skoonmaakdienste, ruim gesinskamers met buitestort en -toilet, kombuis met elektrisiteit, wasbakke, inligtingstoonbank en tafel en stoele.

Bespreek hier!

Aktiwiteite: Groot 5-kyk, voëlkyk, wildkyk, fietsry, perdry en bergfietsroetes.

Geriewe: Kampeerplekke, safaritente (met en suite-badkamer, kombuisie, braaigeriewe), elektrisiteit, gemeenskaplike kombuis, silwerskoon ablusieblok, gratis WiFi, satelliet-TV, kroeg en swembad.

Bespreek hier!

Aktiwiteite: Voëlkyk, wildkyk, fietsry, perdry, bergfietsroetes, wandelpaaie, kunsvlieghengel, visvang en wynproe.

Geriewe: Graskampeerplekke, privaat braaigeriewe, elektrisiteit, wasbak, warm opelug-storte, ablusiegeriewe warm water en spoeltoilette, kroeg en veilige swemplekke.

Bespreek hier!

Aktiwiteite: Voëlkyk, wildkyk, Groot 5-kyk, baarshengel, kunsvlieghengel, tennis, wandelpaaie, fietsry, perdry, bergfietsroetes, wandelpaaie, kunsvlieghengel, visvang en swem.

Geriewe: Tentkamp, lapa, konferensiegeriewe, LED-spreiligte, kroeg, braaiplek en ablusieblok. Let wel geen elektrisiteit.

Aktiwiteite: Groot 5-kyk, voëlkyk, wandelpaaie, wildkyk, bergfietsroetes, tennis en perdry.

Geriewe: Kampeerplekke met kragpunte, konferensiegeriewe, braaiplek, ablusieblok, lapa met basiese kombuisgeriewe en skoonmaakdiens op versoek.

Bespreek hier!

Aktiwiteite: Swem, visvang, mini-gholf, paintball, vlugbal, tennis, wipmatte, speelpark, rugbyveld, glygeut, netbalbane en wildkyk.

Geriewe: Graskampeerplekke met elektrisiteit, braaiplekke, restaurant, winkel, koue swembad en netjiese ablusiebgeriewe.

Bespreek hier!

Aktiwiteite: Voëlkyk, wildkyk, visvang, fietsry, bergfietsroetes en wynproe.

Geriewe: Kamppeerplekke met kragpunte en krane, gratis WiFi, daaglikse skoonmaakdiens, swembad en braaiplek.

Bespreek hier!

Nou toe! Kyk net hoe lekker lyk dit nou. Elk van die kampplekke bied ‘n verskeidenheid aktiwiteite en geriewe wat dit uniek maak en jou die ideale geleentheid bied vir ‘n wegbreek van die alledaagse luukshede sonder om gerief op te offer. Kampvuur, potjiekos, braaivleis, karavaankuiers en die spul aktiwiteite sal jou beslis nie verveeld laat nie, so kies, kliek en gaan kamp nou dié Aprilvakansie.

Alle foto's van akkommodasie afkomstig van instansies se profiele op www.lekkeslaap.co.za 
Hooffoto: joãokẽdal op Flickr