Indien jy Bettysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bettysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bettysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Betty's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bettysbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 122 lekke plekke om te bly
Ocean View on Disa is 'n ruim selfsorgwoonstel op die grondverdieping wat teen die Kogelberge in Bettysbaai geleë i...
Skyhouse on Clarence is 'n moderne selfsorgvakansiehuis wat in Bettysbaai geleë is. Dit is naby Hermanus, Gordonsba...
Mountain Dew Guest Rooms is in die voorheuwels van die Kogelberge met 'n uitsig oor die pragtige vakansiedorpie, Be...
Betty's Rest is in die prentjiemooi kusdorpie Bettysbaai tussen fynbos geleë. Dit is net 5 minute se stap van die S...
The Clarence is 'n knus selfsorgwoonstel in Bettysbaai en bied slaapplek aan 2 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n pa...
La Grace is 'n gerieflike drieslaapkamerkothuis in Bettysbaai, slegs 'n uur van Kaapstad af. Geniet die betowerende...
Vrymans Place is 'n nuutgeboude selfsorghuis met 'n asemrowende uitsig op Kogelberg vanaf die voorstoep. Hierdie hu...
Oppieknoppie is 'n bekoorlike huis net 500 m vanaf Bettysbaai se hoofstrand. Dit is die ideale plek vir 'n somerweg...
C - Anemone bied ruim verblyf in die pragtige kusdorpie, Bettysbaai en is die ideale plekkie vir paartjies of 'n en...
Esdri is 'n gerieflike selfsorghuis vir 6 gaste in Bettysbaai en is net 550 m van die strand af. Die huis beskik ...