Geverifieerde Resensie
Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1674 resensies.
"'n Pragtige dorpie met vriendelike inwoners en heerlike restaurante en winkeltjies om jou tyd te verwyl."
Champagne Castle, Drakensberge
Pumuleni Wegbreek"One of my favourite spots in the country! And I love the Drakensberg Boys Choir."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge
Tower of Pizza"Just need to fix roads - plenty of potholes - some quite dangerous."
"Dit is 'n plek waar jy diep kan asemhaal en die wonder van die natuur kan beleef."
"Dit is 'n plek waar jou siel kan rus en jy weer mens kan voel. Wees net wakker vir slegte paaie, wat orals in SA voorkom."
"Fouriesburg self is nie watwonders nie, maar in die omgewing is daar interessante goed en Clarens het baie aktiwiteite wat lekker en interessant was."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge
Montusi Self-Catering Cottages"Uitstekende bestemming. Baie te doen."
Champagne Castle, Drakensberge
Treks, Trips & Trails"The best part of the Drakensberg with loads of activities, stores, and hikes nearby."
"Good holiday destination if you want to get away from the hustle and bustle of the city."
Champagne Castle, Drakensberge
Inkosana Berg Lodge"Beautiful area of the country. Customer interaction can improve for most of the places we went to. If one takes away the natural surroundings, one would most likely not be interested in visiting the area."
"Die drakensberge is 'n puik toeristebestemming. Pragtig en lekker in die natuur. Jy kan kies of jy wil besig wees, stap ens. en of jy net wil rus."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge
Ledges Retreat Guest House"Die plek is baie netjies, skoon en ruim met vriendelike diens. Baie naby die Royal Drakensberg Nasionale Park met heelwat staproetes op na die berg, ook nie te ver van Winterton nie waar ons die geleentheid benuttig het om na n opvoering van die Drakensberg-seunskoor by te woon."
"Bergville is nearby to cool places, but as a town it is struggling a bit."
"Die pad van Bethlehem na Fouriesburg is met tye great en met ander tye baie baie sleg. Dit is bietjie sleg om die pad in die aand te ry."