Verified Reviews
Drakensberg, Lesotho
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, Lesotho
Rated 4.3 out of 5 based on 155 reviews.
"Ons het die Gorge-staproete gedoen. Wat 'n belewenis. Die wêreld daar is mooi groen. Sal verseker weer soontoe gaan!"
"The Drakensberg is our favourite destination. Magnificent scenery, beautiful walks, animal and bird life and peace and quiet."
"Ons kan nie genoeg van die berge kry nie. Dis elke keer asemrowend ongeag die weer."
"Die noordelike dele het vele staproetes vir verskeie fiksheisvlakke en die hele Drakensberge is 'n natuurwonder om te geniet."
"Dit bly beeldskoon. Die berge en die mis wat so oor die koppies rol is net iets uit 'n movie. Baie lekker om my kinders te wys hoe dit lyk."
"They must make sure there is wifi access in the rooms, improve their menu in the restaurant."
"Some of the roads in the Free State are in a shocking state and one must be very wary if you are travelling from the Ficksburg direction."
"As gevolg van hoë reënval verlede jaar het baie grondverskuiwings plaasgevind en verskeie paaie beskadig op pad na Nationale Park."
"Die pad is nie in 'n goeie kondisie nie en daar is baie spoedhobbels. Maar as 'n mens eers land is alles die moeite werd."